Olimpiese Winterspele 1968

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1968

Gehou in Grenoble, Frankryk
Deelnemende lande 37
Deelnemende atlete 1 158 (947 mans, 211 vroue)[1]
Items 35 in 6 sporte
Openingseremonie 6 Februarie 1968
Sluitingseremonie 18 Februarie 1968
Amptelik geopen deur President Charles de Gaulle
Atlete-eed Leo Lacroix (alpeski)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Alain Calmat (kunsskaats)
Vorige Spele 1964: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele 1972: Sapporo (Japan)

Die Olimpiese Winterspele 1968 (Frans: Les Xes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die Xde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 18 Februarie 1968 in Grenoble, Frankryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary (Kanada), Lahti (Finland), Sapporo (Japan), Oslo (Noorweë) en Lake Placid (Verenigde State). Die Olimpiese Somerspele 1968 is in Meksikostad, Meksiko, aangebied.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Grenoble is op 28 Januarie 1964 in Innsbruck deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1968. Ander kandidate was: Calgary, Lahti, Sapporo, Oslo en Salt Lake City.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1968[2]
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
Grenoble Vlag van Frankryk Frankryk 15 18 27
Calgary Vlag van Kanada Kanada 12 19 24
Lahti Vlag van Finland Finland 11 14
Sapporo Vlag van Japan Japan 6
Oslo Vlag van Noorweë Noorweë 4
Lake Placid Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3

Sporte[wysig | wysig bron]

6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Kalender[wysig | wysig bron]

Tydrooster van die Olimpiese Winterspele 1968
Februarie  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  17  18
Openingseremonie
Alpine skiing pictogram.svg Alpeski
Bobsleigh pictogram.svg Bobslee
Figure skating pictogram.svg Kunsskaats
Speed skating pictogram.svg Langbaanskaats
Nordic combined pictogram.svg Noorse kombinasie
Luge pictogram.svg Rodel ● ●
Biathlon pictogram.svg Tweekamp
Ice hockey pictogram.svg Yshokkie
Sluitingseremonie
Februarie  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  17  18
● = Goue medaljes

Deelnemende nasies[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes[wysig | wysig bron]

Kaart van deelnemende nasies in 1968

Hier is die top 15 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 65 6 6 2 14
2 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS) 74 5 5 3 13
3 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 75 4 3 2 9
4 Vlag van Italië Italië (ITA) 52 4 0 0 4
5 Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT) 76 3 4 4 11
6 Vlag van Nederland Nederland (NED) 9 3 3 3 9
7 Vlag van Swede Swede (SWE) 68 3 2 3 8
8 Vlag van Duitsland Wes-Duitsland (FRG) 87 2 2 3 7
9 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 95 1 5 1 7
10 Vlag van Duitsland Oos-Duitsland (GDR) 57 1 2 2 5
Vlag van Finland Finland (FIN) 52 1 2 2 5
12 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH) 48 1 2 1 4
13 Vlag van Kanada Kanada (CAN) 70 1 1 1 3
14 Vlag van Switserland Switserland (SUI) 34 0 2 4 6
15 Vlag van Roemenië Roemenië (ROU) 30 0 0 1 1
Totaal (15 NOKs) 892 35 39 32 106

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) The Olympic Winter Games Factsheet”. Internasionale Olimpiese Komitee. URL besoek op 17 Augustus 2016.
  2. (en) Past Olympic host city election results”. GamesBids. URL besoek op 18 Augustus 2016.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik, 3., erw. Auflage, Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4. 
  • (en) Arnd Krüger; Matti Goksör, Gerd von der Lippe, Kristian Mo (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.