Olimpiese Winterspele 1972
XIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1972 (Japannees: 第十一回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūichi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XIde Olimpiese Winterspele, is tussen 3 en 13 Februarie 1972 in Sapporo, Japan, aangebied. Die ander kandidaatstede was Banff (Kanada), Lahti (Finland) en Salt Lake City (Verenigde State). Dit is die eerste keer dat die Olimpiese Winterspele nie in Europa of die Verenigde State gehou is nie. Die Olimpiese Somerspele 1972 is in München, Wes-Duitsland, aangebied.
Toewysing
[wysig | wysig bron]Sapporo is op 25 April 1966 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1972. Ander kandidate was: Banff, Lahti en Salt Lake City.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1972[2] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | ||||
Sapporo | Japan | 32 | ||||
Banff | Kanada | 16 | ||||
Lahti | Finland | 7 | ||||
Salt Lake City | Verenigde State | 7 |
Sporte
[wysig | wysig bron]6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
- Alpeski (6)
- Bobslee (2)
- Heg-en-steg-ski (7)
- Kunsskaats (3)
- Langbaanskaats (8)
- Noorse kombinasie (1)
- Rodel (3)
- Skansspring (2)
- Tweekamp (2)
- Yshokkie (1)
Deelnemende nasies
[wysig | wysig bron]Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Argentinië (2)
- Australië (4)
- België (1)
- Bulgarye (4)
- Filippyne (2)
- Finland (50)
- Frankryk (40)
- Griekeland (3)
- Hongarye (1)
- Iran (4)
- Italië (44)
- Japan (85)
- Joego-Slawië (26)
- Kanada (47)
- Libanon (1)
- Liechtenstein (4)
- Mongolië (4)
- Nederland (11)
- Nieu-Seeland (2)
- Noord-Korea (6)
- Noorweë (67)
- Oos-Duitsland (42)
- Oostenryk (40)
- Pole (47)
- Roemenië (13)
- Republiek van China (5)
- Sowjetunie (78)
- Spanje (3)
- Suid-Korea (5)
- Swede (58)
- Switserland (52)
- Tsjeggo-Slowakye (41)
- Verenigde Koninkryk (37)
- Verenigde State (103)
- Wes-Duitsland (78)
Getal medaljes
[wysig | wysig bron]Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Sowjetunie (URS) | 78 | 8 | 5 | 3 | 16 |
2 | Oos-Duitsland (GDR) | 42 | 4 | 3 | 7 | 14 |
3 | Switserland (SUI) | 52 | 4 | 3 | 3 | 10 |
4 | Nederland (NED) | 11 | 4 | 3 | 2 | 9 |
5 | Verenigde State (USA) | 103 | 3 | 2 | 3 | 8 |
6 | Wes-Duitsland (FRG) | 78 | 3 | 1 | 1 | 5 |
7 | Noorweë (NOR) | 67 | 2 | 5 | 5 | 12 |
8 | Italië (ITA) | 44 | 2 | 2 | 1 | 5 |
9 | Oostenryk (AUT) | 40 | 1 | 2 | 2 | 5 |
10 | Swede (SWE) | 58 | 1 | 1 | 2 | 4 |
11 | Japan (JPN) | 85 | 1 | 1 | 1 | 3 |
12 | Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 41 | 1 | 0 | 2 | 3 |
13 | Pole (POL) | 47 | 1 | 0 | 0 | 1 |
Spanje (ESP) | 3 | 1 | 0 | 0 | 1 | |
15 | Finland (FIN) | 2 | 0 | 4 | 1 | 5 |
16 | Frankryk (FRA) | 40 | 0 | 1 | 2 | 3 |
17 | Kanada (CAN) | 47 | 0 | 1 | 0 | 1 |
Totaal (17 NOKs) | 838 | 36 | 34 | 35 | 105 |
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Olimpiese Somerspele 1940 in Tokio beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak
- Olimpiese Winterspele 1940 in Sapporo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak
- Olimpiese Somerspele 1964 in Tokio
- Olimpiese Winterspele 1998 in Nagano
- Olimpiese Somerspele 2020 in Tokio
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
- ↑ (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
- (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1972. |
- (en) Sapporo 1972 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |