Olimpiese Winterspele 2018

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gnome globe current event.svg Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
XXIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2018

Gehou in Pyeongchang, Suid-Korea
Deelnemende lande 100 (verwag)
Deelnemende atlete 3 000+ (verwag)
Items 102 in 7 sporte
Openingseremonie 9 Februarie 2018
Sluitingseremonie 25 Februarie 2018
Amptelik geopen deur Park Geun-hye (verwag)
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 2014: Sotsji (Rusland)
Volgende Spele 2022: Beijing (Sjina)
Dragon Valley Ski Resort

Die Olimpiese Winterspele 2018 (Koreaans: hangul: 평창 동계 올림픽; hanja: 平昌 冬季 올림픽; PyeongChang Donggye Ollimpik), amptelik bekend as die XXIIIste Olimpiese Winterspele, sal tussen 9 en 25 Februarie 2018 in Pyeongchang, Suid-Korea, aangebied word.[1]

Dit sal ná die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoel die tweede Olimpiese Spele wees, wat in Suid-Korea aangebied word. Verder sal Pyeongchang ná Sapporo (1972) en Nagano (1998) die derde Asiatiese stad word, waar Olimpiese Winterspele gehou word.

Die Paralimpiese Winterspele 2018 sal tussen 9 en 18 Maart in Pyeongchang gehou word.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Lande en stede wat die Spele wou aanbied

Pyeongchang is op 6 Julie 2011 in Durban deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2018. Ander kandidate was: München en Annecy.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2018[2]
Stad Land Rondte 1
Pyeongchang Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 63
München Vlag van Duitsland Duitsland 25
Annecy Vlag van Frankryk Frankryk 7

Sporte[wysig | wysig bron]

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines sal tydens die Spele beoefen word.

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  UG  Uitstallingsgala  SS  Sluitingseremonie
Februarie 9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
??
Wedstryde
Olympic Rings Icon.svg Seremonies OS SS
Alpine skiing pictogram.svg Alpeski 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 11
Bobsleigh pictogram.svg Bobslee 1 1 1 3
Cross country skiing pictogram.svg Heg-en-steg-ski 2 2 2 2 1 1 1 1 12
Short track speed skating pictogram.svg Kortbaanskaats 1 1 2 1 3 8
Figure skating pictogram.svg Kunsskaats 1 1 1 1 UG 1 5
Speed skating pictogram.svg Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 2 2 14
Nordic combined pictogram.svg Noorse kombinasie 1 1 1 3
Luge pictogram.svg Rodel 1 1 1 1 4
Ski jumping pictogram.svg Skansspring 1 1 1 1 4
Skeleton pictogram.svg Skeleton 2 2
Snowboarding pictogram.svg Sneeuplankry 1 1 1 1 1 1 4 10
Biathlon pictogram.svg Tweekamp 1 1 2 1 1 1 1 2 1 11
Freestyle skiing pictogram.svg Vryski 1 1 1 1 1 1 4 10
Curling pictogram.svg Ysbal 1 1 1 3
Ice hockey pictogram.svg Yshokkie 1 1 2
Februarie 9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
Wedstryde 102

Deelnemende nasies[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) The Olympic Winter Games Factsheet”. Internasionale Olimpiese Komitee. URL besoek op 30 Augustus 2016.
  2. (en) Past Olympic host city election results”. GamesBids. URL besoek op 30 Augustus 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.