Sydney-krieketveld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sydney-krieketveld
Sydney Cricket Ground (24509044622).jpg
Bynaam SCG
Ligging Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Koördinate 33°53′30″S 151°13′29″O / 33.89167°S 151.22472°O / -33.89167; 151.22472Koördinate: 33°53′30″S 151°13′29″O / 33.89167°S 151.22472°O / -33.89167; 151.22472
Eienaar Regering van Nieu-Suid-Wallis
Operateur Sydney Cricket Ground Trust
Kapasiteit 48 000[1][2]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1848
Huurders
Australiese nasionale krieketspan, Nieu-Suid-Wallis krieketspan, Sydney Swans (AFL), Sydney Sixers (BBL), Sydney Sixers (WBBL)

Die Sydney-krieketveld (amptelik Sydney Cricket Ground, SCG) is ' n sportstadion in Sydney, Australië. Dit word gebruik vir Toets-, Internasionale eendag- en Twintig20-krieket, sowel as Aussiereëls-voetbal, Rugby League en rugby-unie.[3]

Dit is die tuisveld van die Nieu-Suid-Wallis Blues krieketspan, die Sydney Sixers in die Big Bash-Liga en die Sydney Swans Australiese Football League klub.

Dit word besit en bedryf deur die Sydney Cricket Ground Trust wat ook die Sydney Voetbalstadion langsaan bestuur. Totdat die sokkerstadion met 44 000 sitplekke in 1988 geopen is, was die Sydney Cricket Ground die hoofplek vir Rugby League in Sydney. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 ingespan.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Krieketwêreldbeker 1992[wysig | wysig bron]

Groepfase
26 Februarie 1992
(D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
170/9 (49 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
171/1 (46.5 boulbeurte)
David Boon 27 (32)
Allan Donald 3/34 (10 boulbeurte)
Kepler Wessels 81* (148)
Peter Taylor 1/32 (10 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 9 paaltjies
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 39 789 ($610 426)
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Bucknor (WI)
Speler van die wedstryd: Kepler Wessels (SA)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
4 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
216/7 (49 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
173 (48.1 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 54* (62)
Mushtaq Ahmed 3/59 (10 boulbeurte)
Aamer Sohail 62 (95)
Manoj Prabhakar 2/22 (10 boulbeurte)
Indië wen met 43 lopies
Sydney-krieketveld, Sydney
Skeidsregters: Peter McConnell (Aus) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Sachin Tendulkar (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Wedstryd verminder tot 49 boulbeurte per span weens 'n stadige oorskot by Pakistan.
Groepfase
5 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
171 (49 boulbeurte)
v
Vlag van Engeland Engeland
173/2 (40.5 boulbeurte)
Tom Moody 51 (88)
Ian Botham 4/31 (10 boulbeurte)
Graham Gooch 58 (112)
Mike Whitney 1/28 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 8 paaltjies
Sydney-krieketveld, Sydney
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Khizer Hayat (Pak)
Speler van die wedstryd: Ian Botham (Eng)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Halfeindrondte
22 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
252/6 (45 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
232/6 (43 boulbeurte)
Graeme Hick 83 (90)
Meyrick Pringle 2/36 (9 boulbeurte)
Andrew Hudson 46 (52)
Richard Illingworth 2/46 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 19 lopies (teiken hersien)
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 35 010
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Randell (Aus)
Speler van die wedstryd: Graeme Hick (Eng)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Reën onderbreek die spel voor die laaste bal in die 43ste boulbeurt. Suid-Afrika het toe 21 lopies uit 13 balle vir 'n oorwinning benodig. Met 2 verlore kolfbeurte weens reën is die teiken reduseer tot 22 lopies uit slegs 1 bal.[4][5]

Krieketwêreldbeker 2015[wysig | wysig bron]

Groepfase
27 Februarie 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
408/5 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
151 (33.1 boulbeurte)
AB de Villiers 162* (66)
Chris Gayle 2/21 (4 boulbeurte)
Jason Holder 56 (48)
Imran Tahir 5/45 (10 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 257 lopies
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 23 612
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: AB de Villiers (SA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
8 Maart 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
376/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
312 (46.2 boulbeurte)
Glenn Maxwell 102 (53)
Lasith Malinga 2/59 (10 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 104 (107)
James Faulkner 3/48 (9 boulbeurte)
Australië wen met 64 lopies
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 39 951
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Glenn Maxwell (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
13 Maart 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
Vlag van Afghanistan Afghanistan
111/7 (36.2 boulbeurte)
v
Vlag van Engeland Engeland
101/1 (18.1 boulbeurte)
Shafiqullah 30 (64)
Chris Jordan 2/13 (6.2 boulbeurte)
Ian Bell 52* (56)
Hamid Hassan 1/17 (5 boulbeurte)
Engeland wen met 9 paaltjies (D/L-metode)
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 9 203
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Sundaram Ravi (Ind)
Speler van die wedstryd: Chris Jordan (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Afghanistan se beurt eindig na slegs 37ste boulbeurte en Engeland se teiken is weens reën tot 101 lopies in 25 boulbeurte verminder.
Kwarteindrondte
18 Maart 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
133 (37.2 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
134/1 (18 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 45 (96)
Imran Tahir 4/26 (8.2 boulbeurte)
Quinton de Kock 78* (57)
Lasith Malinga 1/43 (6 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 9 paaltjies
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 27 259
Skeidsregters: Nigel Llong (Eng) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Imran Tahir (SA)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
Halfeindrondte
26 Maart 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
328/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
233 (46.5 boulbeurte)
Steve Smith 105 (93)
Umesh Yadav 4/72 (9 boulbeurte)
MS Dhoni 65 (65)
James Faulkner 3/59 (9 boulbeurte)
Australië wen met 95 lopies
Sydney-krieketveld, Sydney
Bywoning: 42 330
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Steve Smith (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Seating Capacities". sydneycricketground.com.au (in Engels). Sydney Cricket & Sports Ground Trust. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2017. Besoek op 13 September 2015.
  2. (en) "Sydney Cricket Ground". Austadiums.com. Austadiums. Besoek op 13 September 2015.
  3. "Sydney Cricket Ground" (in Engels). ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.
  4. "Stump the Bearded Wonder No 143" (in Engels). BBC. 28 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
  5. "22 March 1992: Rain saves England in World Cup semi-final" (in Engels). The Guardian. 21 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 20 Julie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]