Kerseiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kerseiland
Territory of Christmas Island
(Engels)
Flag of Christmas Island.svg EscudoIslasNavidad.PNG
(Vlag van die Kerseiland) (Wapen van die Kerseiland)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van die Kerseiland in die Indiese Oseaan
Ligging van die Kerseiland in die Indiese Oseaan
Kaart van die Kerseiland
Kaart van die Kerseiland
Amptelike tale Engels
Hoofstad Flying Fish Cove
Grootste stad Flying Fish Cove
Eerste Minister Gordon Thompson
Oppervlakte
 - Totaal
135 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
1 402
10,4/vk km
Geldeenheid Australiese dollar ($A, A$, AU$) (AUD)
Tydsone UTC: UTC +7
Volkslied Advance Australia Fair

Die Kerseiland (Engels: Christmas Island of Territory of Christmas Island) is 'n eiland in die Indiese Oseaan, 350 km suid van Java, wat tot die Australiese Gemenebes behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 135 km² en 'n bevolking van 1 402 inwoners in 2009 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Flying Fish Cove. Die eiland is veral bekend vir die groot aantal rooi krappe wat daar leef. Die Kerseiland is in die 17de eeu ontdek en die hoogste punt is 361 m.

Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate: Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede: Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede: Asmore- en Cartier-eilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika