Bermuda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bermuda-eilande)
Spring na: navigasie, soek
Bermuda
Flag of Bermuda.svg Coat of arms of Bermuda.svg
(Vlag van Bermuda) (Wapen van Bermuda)
Nasionale leuse: Quo Fata Ferunt
Ligging van Bermuda
Ligging van Bermuda
Kaart van Bermuda
Kaart van Bermuda
Amptelike tale Engels
Hoofstad Hamilton
Grootste stad Hamilton
Eerste Minister Ewart Brown
Oppervlakte
 - Totaal
53,3 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
67 837
1 226,4/vk km
Geldeenheid Bermuda-Dollar (BD$) (BMD)
Tydsone UTC: UTC - 4
Volkslied God Save the Queen

Bermuda is 'n Britse oorsese gebiedsdeel in die Atlantiese Oseaan 'n entjie voor die kus van Noord-Amerika onder soewereiniteit van die Verenigde Koninkryk. Dit is veral bekend vir die Bermudadriehoek. Bermuda het 67 837 inwoners in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 53,3 km². Die hoofstad en grootste stad is Hamilton.

Boerekrygergevangenes[wysig]

Vyf van Bermuda se eilande is gebruik om ongeveer 5 000 Boerekrygsgevangenes tydens die Tweede Vryheidsoorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog te huisves. Die Boere is volgens hulle oortuigings ten opsigte van die oorlog in aparte eilande opgedeel. Diegene wat geglo het dat die oorlog moes voortgaan is na Darrell's Eiland gestuur en is sterk bewaak. Morgan's Eiland het 884 manne gehuisves, Tucker's Eiland 809, Burt's Eiland 607 en Port's Eiland 35, waar die hospitaal-fasiliteite was.[1]

Die koerant, New York Times het verskeie stories oor Boerekrygsgevangenes in Bermuda gepubliseer, byvoorbeeld 'n poging tot muitery op pad na Bermuda toe, en die daaropvolgende krygswet op Darryll's Eiland, [2] sowel as drie Boerekrygsgevanenes se ontsnapping na die Bermudiese vasteland[2] en ook oor die "avonture" van 'n jong Boeresoldaat wat in New York aangekom het in die stoomskip Trinidad.[2]

Verwysings[wysig]


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika