Bongani Bongo
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Bongani Thomas Bongo)
Bongani Bongo | |
Minister van Staatsveiligheid
| |
Ampstermyn 17 Oktober 2017 – 28 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | David Mahlobo |
Opgevolg deur | Dipuo Letsatsi-Duba |
Voorsitter: Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Julie 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Mei 2009 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Bongani Thomas Bongo 29 Junie 1978 Dennilton, Transvaal |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Kiesafdeling | Emakhazeni |
Alma mater | Universiteit van Limpopo |
Bongani Thomas Bongo (gebore 29 Junie 1978) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress (ANC). Hy is 'n voormalige minister van staatsveiligheid, 'n posisie waarin hy op 17 Oktober 2017 deur president Jacob Zuma aangestel is totdat hy op 28 Februarie 2018 uit die pos onthef is. As minister van staatsveiligheid, was Bongo verantwoordelik vir die staatsveiligheidsagentskap. Hy word in 2019 van korrupsie aangekla.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Vecchiatto, Paul; Sguazzin, Antony. "South Africa Starts Post-Zuma Graft Crackdown With Arrest of Former Minister". Bloomberg (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2020. Besoek op 9 Desember 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- "Bongani Thomas Bongo". People's Assembly.