Bridget Masango

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bridget Masango

Skaduminister van Maatskaplike Ontwikkeling
Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Oktober 2015
Leier John Steenhuisen
Mmusi Maimane
Voorafgegaan deur Patricia Kopane

Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Oktober 2015

Persoonlike besonderhede
Gebore Bridget Staff Masango
23 Februarie 1962 (1962-02-23) (59 jaar oud)
KwaMbonambi, tans KwaZulu-Natal
Politieke party Demokratiese Alliansie

Bridget Masango (gebore 23 Februarie 1962, KwaMbonambi, tans KwaZulu-Natal) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.