Mandla Mandela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mandla Mandela

Ampsbekleër
Termynaanvang
Mei 2009
President Jacob ZumaC. Ramaphosa

Hoof van die Mvezo Tradisionele Raad
Ampsbekleër
Termynaanvang
tans

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Junie 1974 (1974-06-21) (46 jaar oud)
Orlando-Oos, Soweto, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Alma mater Rhodes-universiteit (B.A.)
Religie Islam

Mandla Mandela (gebore 21 Junie 1974)[1] is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Hy is 'n kleinseun van die afgestorwe ikoon-president Nelson Mandela.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Nelson Mandela grandson Mandla Mandela is born – 21 June 1974". Nelson Mandela Foundation. Besoek op 15 April 2020.