Aberdeen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Aberdeen (dubbelsinnig).
Aberdeen
Ligging van Aberdeen op 'n kaart (Oos-Kaap)
Aberdeen
Aberdeen
Ligging van Aberdeen op 'n kaart (Suid-Afrika)
Aberdeen
Aberdeen
Koördinate: 32°29′0″S 24°04′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Camdeboo
Stigting 1855
Oppervlak
 - Dorp 14,56 km²  (5,6 vk m)
Bevolking (2001)[1]
 - Dorp 4 979
 - Digtheid 340/km² (880,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 6270
Webwerf: http://aberdeenec.com/
Die toring van die NG kerkgebou op Aberdeen is een van die hoogste in Suid-Afrika.
Tipiese Karoohuise aan 'n straat op Aberdeen.

Aberdeen is 'n dorp in die Oos-Kaapse Karoo in die Kamdeboo-berge, Suid-Afrika. Die N9 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

Geskiedenis[wysig]

Dit is gestig in 1856 as 'n kerkdorp op die plaas Brakkefontein, na die NG gemeente reeds in 1852 gestig is. Die huidige kerkgebou is op 12 September 1925 ingewy. Die dorp is genoem na die geboorteplek in Skotland van ds. Andrew Murray sr., predikant van Graaf-Reinet[2].

Distrik[wysig]

Die distrik is 6 900km2 groot. Dit is 'n sentrum vir veeteelt en skaapboerdery.

Bekende mense gebore in Aberdeen[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Bron[wysig]