Koeweit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kuweit)
Spring na: navigasie, soek
Staat van Koeweit
دولة الكويت
Dawlat al-Kuwayt
Vlag van Koeweit Wapen van Koeweit
Vlag Wapen
Volkslied: Al-Nasheed Al-Watani
Ligging van Koeweit
Hoofstad Koeweit
Grootste stad Koeweit
Amptelike tale Arabies
Regering Emiraat
Sabah Al-Ahmad Al-Jaber Al-Sabah
Nasser Mohammed Al-Ahmed Al-Sabah
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van die Verenigde Koninkryk
19 Junie 1961
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
17 820 km2  (157ste)
6 880 myl2
0
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
3 566 437 (130ste)
167,5 / km2 (68ste)
433,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2010-skatting

140 589 billion
38 984

MOI (2010) 0,771 (47ste)  –  hoog
Geldeenheid Dinar (KWD)
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
Internet-TLD .kw
Skakelkode +965
Kaart van Koeweit.

Koeweit (Arabies: الكويت, Al Kuwayt, amptelik Staat van Koeweit, دولة الكويت, Dawlat al-Kuwayt) is 'n Emiraat in die Midde-Ooste en Asië met 'n oppervlakte van 17 820 km² en het 'n bevolking van 3 566 437 inwoners in 2010 gehad. Koeweit lê in die noordooste van Saoedi-Arabië, in die suidooste van Irak en in die suidweste van Iran. Die hoofstad en grootste stad is Koeweit. Olie maak 'n groot bydrae tot Koeweit se ekonomie.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika