Hillbrow

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hillbrow
'n Uitsig oor Hillbrow met die Hillbrow-toring
'n Uitsig oor Hillbrow met die Hillbrow-toring
Ligging van Hillbrow op 'n kaart (Gauteng)
Hillbrow
Hillbrow
 Hillbrow se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′20″S 28°2′56″O / 26.18889°S 28.04889°O / -26.18889; 28.04889Koördinate: 26°11′20″S 28°2′56″O / 26.18889°S 28.04889°O / -26.18889; 28.04889
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 1,08 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 74 131
 - Digtheid 68 640/km² (177 776,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 98,3%
 • Kleurling 0,9%
 • Indiër/Asiër 0,3%
 • Blank 0,4%
 • Ander 0,16%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 36,7%
 • Suid-Ndebele 16,2%
 • Engels 9,7%
 • Noord-Sotho 7,1%
 • Ander 30,3%
Poskode (straat) 2001
Poskode (posbus) 2038
Skakelkode(s) 010

Hillbrow is 'n voorstad van Johannesburg, met 'n bevolking van 74 131 (2011), van wie 72 888 Swart, 638 Bruin, 296 Wit en 189 Indiërs was.[1]

Hillbrow is in 1894–'95 aangelê en is reeds jare lank een van die mees digbevolkte gebiede ter wêreld met 'n bevolkingsgdigtheid van meer as 68 000/km² in 2011. Die naam is afgelei uit die feit dat dit geleë is op 'n heuwel ("hill") se rand ("brow").[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Subplek Hillbrow”. Sensus 2011.
  2. (en) Raper, Peter Edmund (2004). New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers. Besoek op 10 Oktober 2016. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]