Michal Groenewald

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michal Groenewald

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Politieke party Vryheidsfront Plus

Ignatius Michael "Michal" Groenewald is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus (VF+). Hy is as 'n LP op 22 Mei 2019 ingehuldig. Hy is ook die provinsiale leier van die VF+ in die Noordwes. Groenewald en sy pa, Pieter Groenewald, die leier van die VF+, dien saam in die Parlement.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]