Gaan na inhoud

Veronica van Dyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Veronica van Dyk
Veronica van Dyk

Lid van die parlement

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Januarie 1968 (1968-01-01) (56 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie

Veronica van Dyk (gebore 1 Januarie 1968) was van Mei 2014 tot Mei 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy was die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit gedien. Van Dyk het haar nie vir die algemene verkiesing in 2024 herverkiesbaar vir die Parlement gestel nie. [1] Van Dyk het haar nie vir die algemene verkiesing in 2024 herverkiesbaar vir die Parlement gestel nie.

  1. "Blog: Ms Veronica Van Dyk (DA)". People's Assembly. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2020. Besoek op 9 Augustus 2020.