Lazarus Chakwera
Voorkoms
Lazarus Chakwera | |
Chakwera lewer sy inhuldigingstoespraak | |
6de President van Malawi
| |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 Junie 2020 | |
Visepresident(e) | Saulos Chilima |
Voorafgegaan deur | Peter Mutharika |
Minister van Verdediging
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 June 2020 | |
Vise | Jean Muonaowauza Sende |
Voorafgegaan deur | Peter Mutharika |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn Mei 2014 – Februarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | John Tembo |
Opgevolg deur | Lobin Lowe |
Lid van die Parlement
| |
Ampstermyn Mei 2014 – Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 April 1955 Lilongwe, Federasie van Rhodesië en Njassaland (tans Malawi) |
Politieke party | Malawi Congress Party |
Eggenoot/-note | Monica Chakwera (getroud in 1977) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Malawi Universiteit van die Noorde Universiteit van Suid-Afrika Trinity International University |
Lazarus McCarthy Chakwera (gebore 5 April 1955) is 'n Malawiese teoloog en politikus wat sedert Junie 2020 as president van Malawi dien.[1] Benewens die Presidensie dien hy ook as Minister van Verdediging volgens Malawiese grondwet. Hy is sedert 2013 leier van die Malawi Congress Party,[2] en was voorheen leier van die opposisie in die Nasionale Vergadering na hoogs omstrede verkiesings wat op 21 Mei 2019 gehou is en wat deur die konstitusionele hof omvergewerp is.[3] Hy is op 17 Augustus[4] as voorsitter van die SAOG aangestel by die SAOG 41ste jaarlikse beraad wat op 9 Augustus tot 19 Augustus in Lilongwe, Malawi, gehou is. Hy was President van die Malawi Assemblies of God van 1989 tot 14 Mei 2013.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Lazarus Chakwera sworn in as Malawi president after historic win". BBC News. 28 Junie 2020. Besoek op 28 Junie 2020.
- ↑ Welle (www.dw.com), Deutsche. "Who is Malawi's new leader Lazarus Chakwera? | DW | 27.06.2020". DW.COM (in Engels (VK)). Besoek op 11 Januarie 2021.
- ↑ "Historic! Malawi court nullifies presidential elections | Malawi 24 - Malawi news". Malawi24. 3 Februarie 2020.
- ↑ "Southern Africa: SADC to Hold 41st SADC Summit in Malawi". allAfrica.com (in Engels). 9 Augustus 2021. Besoek op 20 Augustus 2021.