Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kaapse Wynlande)
Spring na: navigasie, soek
Suid-Afrika Kaapse Wynlande
Kaart van Suid-Afrika wat Kaapse Wynlande in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC2
Plaaslike munisipaliteite Langeberg, Breedevallei, Drakenstein, Stellenbosch, Witzenberg
Hoofstad Worcester
Burgemeester Badih Chabaan (NPP)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 22 289 km²  
Bevolking 630 480 (2001)
Map of the Cape Winelands district with local municipalities labelled (2011).svg

Die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Worcester. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC2.


Geografie[wysig]

Bure[wysig]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite[wysig]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Drakenstein 217 089 30.47%
Stellenbosch 200 524 28.15%
Breedevallei 134 271 18.85%
Langeberg 80 121 11.25%
Witzenberg 75 148 10.55%
Kaapse Wynlande Distriksbestuursgebied 5 260 0.74%

Demografie[wysig]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Afrikaans 496 130 78.81%
Xhosa 104 841 16.65%
Engels 19 847 3.15%
Suid-Sotho 5 789 0.92%
Ander 1 588 0.25%
Zoeloe 454 0.07%
Tswana 232 0.03%
Tsonga 179 0.03%
Ndebele 125 0.02%
Noord-Sotho 123 0.02%
Swazi 107 0.02%
Venda 74 0.01%

Geslag[wysig]

Geslag Bevolking %
Vroulik 321 453 51.07%
Manlik 308 037 48.93%

Etniese groepering[wysig]

Etniese groepering Bevolking %
Kleurling 408 838 64.95%
Swart 124 865 19.84%
Blank 94 303 14.98%
Asiaties 1 485 0.24%

Politiek[wysig]

Verkiesingsuitslae[wysig]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 337 629
  • Totale stemme: 244 409
  • Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
DA 110 365 45.16%
ANC 77 384 31.67%
Cope 25 297 10.35%
OD 19 648 8.04%
ACDP 4 011 1.64%
VF+ 2 940 1.20%
UDM 923 0.38%
UCDP 495 0.20%
UIF 361 0.15%
APC 359 0.15%
PAC 323 0.13%
MDP 322 0.13%
Al Jama-ah 315 0.13%
CDA 276 0.11%
Azapo 213 0.09%
IVP 209 0.09%
Nadeco 171 0.07%
KISS 156 0.06%
GKSA 128 0.05%
NVP 103 0.04%
MF 88 0.04%
PAM 86 0.04%
AFD 69 0.03%
WF 62 0.02%
A Party 61 0.02%
Sadeco 42 0.02%
Totaal 244 409 100.00%

Eksterne skakels[wysig]