Gebruiker:SpesBona/Werksbank

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nuwe voorbladartikels
Artikel Rede waarom die artikel uitgebrei word Stand van sake Prioriteit
Cscr-featured.svg Papoea-Nieu-Guinee
(Klaar)
Self geskepte artikel, derde grootste eilandstaat wêreldwyd en ná Australië en Nieu-Seeland een van die mees interessante lande in die streek. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2021
Cscr-featured.svg Nederland
(Klaar)
Baie mooi land wat ek al selfs aanskou het. Vir Afrikaanssprekendes waarskynlik nog voor Duitsland, Frankryk en die Verenigde Koninkryk die belangrikste land buite Suider-Afrika. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Australiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Beste nasionale span van Australië nog voor die Wallabies. Vorm bowendien deel van ons krieketreeks om al die twaalf toetsnasies tot op voorbladstatus te bring. Australië (saam met Engeland) was die eerste nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as eerste nasionale krieketspan op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Oktober 2020
Cscr-featured.svg Engelse nasionale krieketspan
(Klaar)
Een van Engeland se drie suksesvolle nasionale spanne (krieket, rugby, sokker). Vorm bowendien deel van ons krieketreeks om al die twaalf toetsnasies tot op voorbladstatus te bring. Engeland (saam met Australië) was die eerste nasie om toetsstatus te verkry, hulle het het as tweede nasionale krieketspan op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2020
Cscr-featured.svg Proteas
(Klaar)
Suid-Afrika, hoe anders? Tweede beste nasionale span van Suid-Afrika net na die suksesvolle Springbokke. Vorm bowendien deel van ons krieketreeks om al die twaalf toetsnasies tot op voorbladstatus te bring. Suid-Afrika was die derde nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as derde nasionale krieketspan (ná die Engelse en Aussies) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Desember 2020
Cscr-featured.svg Wes-Indiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Baie stoute span, die Karibiese lande het veral deur hierdie sportsoort respek verdien, veral teen die ou beheerder Engeland. Kyk maar Fire in Babylon op YouTube. Wes-Indië was die vierde "nasie" om toetsstatus te verkry, hulle het dus as vierde nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies en Proteas) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2021
Cscr-featured.svg Nieu-Seelandse nasionale krieketspan
(Klaar)
Tweede beste nasionale span van Nieu-Seeland net na die suksesvolle All Blacks. Nieu-Seeland was die vyfde nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as vyfde nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas en Windies) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Maart 2021
Cscr-featured.svg Indiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Almal in Indië is mal oor hulle, moenie steur as hulle speel nie, hoor! Veral toetswedstryde teen Pakistan voel altyd soos 'n oorlog. Indië was die sesde nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as sesde nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies and Black Caps) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, April 2021
Cscr-featured.svg Pakistanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Groot teenstander van Indië, meer as een miljard mense hou hierdie rivaliteit dop. Pakistan was die sewende nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as sewende nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies, Black Caps en Indiërs) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Sri Lankaanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Sri Lanka was die agste nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as agste nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies, Black Caps, Indiërs en Pakistanis) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Julie 2021
Cscr-featured.svg Zimbabwiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Een van die groter suksesverhale in 'n deur korrupsie en armoed geteisterde nasie. Die tweede groot krieketnasie in Afrika net ná Suid-Afrika en by verre die suksesvolste nasionale span van Zimbabwe. Zimbabwe was die negende nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as negende nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies, Black Caps, Indiërs, Pakistanis en Sri Lankane) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Augustus 2021
Cscr-featured.svg Bengaalse nasionale krieketspan
(Klaar)
Bangladesj was die tiende nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as tiende nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies, Black Caps, Indiërs, Pakistanis, Sri Lankane en Zimbabwiërs) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, September 2021
Cscr-featured.svg Ierse nasionale krieketspan
(Klaar)
Tweede beste nasionale span van Ierland net na die Ierse nasionale rugbyspan. Ierland was saam met Afghanistan die twaalfde nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as elfde nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies, Black Caps, Indiërs, Pakistanis, Sri Lankane, Zimbabwiërs en Bengale) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Oktober 2021
Cscr-featured.svg Afghaanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Een van die grootste suksesverhale in 'n deur oorlog en terrorisme geteisterde nasie. Afghanistan was saam met Ierland die twaalfde nasie om toetsstatus te verkry, hulle het dus as twaalfde nasionale krieketspan (ná die Engelse, Aussies, Proteas, Windies, Black Caps, Indiërs, Pakistanis, Sri Lankane, Zimbabwiërs, Bengale en Iere) op ons voorbladartikel verskyn. Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2021
Cscr-candidate.svg Krieketwêreldbeker 2003
(lyk reeds goed, kort net details van elke wedstryd)
Een van die groot toernooie wat in Suid-Afrika aangebied is. Tot dusver die enigste toernooi wat in drie Afrikalande aangebied is en waaraan vier Afrikalande deelgeneem het; Kenia het die beste toernooi in sy geskiedenis gehad. Daar is genoeg inligting beskikbaar om van hierdie 'n voorbladartikel te kan maak (100 000 kilogreep). Kort net die notas en statistiek uit die Engelse artikel, waarmee hierdie net soos die 2015- en 2019-toernooie 'n geskikte voorbladartikel sal kan wees. Goeie voorbladartikel gedurende die 2023-toernooi, wanneer ons weer vir krieket in Indië vergader. Dink maar ook aan die beplande voorbladartikel Rugbywêreldbeker 2003.
Cscr-candidate.svg Krieketwêreldbeker 2007
(lyk reeds goed, kort net details van elke wedstryd)
Een van die groot toernooie wat in die Amerikas aangebied is. Tot dusver die enigste toernooi wat in Wes-Indië aangebied is en waaraan drie Europese, maar ook drie Noord-Amerikaanse spanne deelgeneem het. Daar is genoeg inligting beskikbaar om van hierdie 'n voorbladartikel te kan maak (100 000 kilogreep). Kort net die notas en statistiek uit die Engelse artikel, waarmee hierdie net soos die 2015- en 2019-toernooie 'n geskikte voorbladartikel sal kan wees. Goeie voorbladartikel gedurende die 2023-toernooi, wanneer ons weer vir krieket in Indië vergader. Dink maar ook aan die bestaande voorbladartikel Rugbywêreldbeker 2007.
Cscr-candidate.svg Krieketwêreldbeker 2011
(lyk reeds goed, kort net details van elke wedstryd)
Selfde format as in 2015 en een van dieselfde gashere as in 2023. Vorm deel van die reeks drie toernooie in die 2010's wat deur die gashere gewen is. Daar is genoeg inligting beskikbaar om van hierdie 'n voorbladartikel te kan maak (100 000 kilogreep). Kort net die notas en statistiek uit die Engelse artikel, waarmee hierdie net soos die 2015- en 2019-toernooie 'n geskikte voorbladartikel sal kan wees. Goeie voorbladartikel gedurende die 2023-toernooi, wanneer ons weer vir krieket in Indië vergader. Dink maar ook aan die bestaande voorbladartikel Rugbywêreldbeker 2011.
Cscr-candidate.svg Krieketwêreldbeker 2023
(reeds 'n goeie begin, maar tans is nie nuwe inligting beskikbaar nie)
Selfde rede as by al die vorige toernooie. Die begin is al gemaak en ons het 'n voorskou hoe die artikel later sal lyk. Reeds goed gevorder en tans op datum, alhoewel die toernooi nog ver in die toekoms lê. Sal amper "outomaties" groei sodra die toernooi nader. Die kwalifikasie het onlangs ook begin en sodoende dink veral krieketaanhangers reeds aan hierdie toernooi. Dit sal eers ná die einde van die toernooi 'n geskikte voorbladartikel kan wees, aangesien eers dan al die nodige inligting beskikbaar is. Dink maar ook aan die beplande voorbladartikel Rugbywêreldbeker 2023.
Cscr-candidate.svg Rugbywêreldbeker 2003
(lyk reeds goed, kort net details van elke wedstryd)
Eerste toernooi wat deur 'n Europese span (Engeland) gewen is. Kom ons maak van al die rugbywêreldbekertoernooie sedert die tweede millennium voorbladartikels, daar is mos genoeg inligting. Lyk amper soos die volgende toernooie, maar kort hier en daar effens inhoud om te groei. Goeie voorbladartikel gedurende die 2023-toernooi, wanneer ons weer vir rugby in Frankryk vergader. Dink maar ook aan die beplande voorbladartikel Krieketwêreldbeker 2003.
Cscr-candidate.svg Rugbywêreldbeker 2023
(reeds 'n baie goeie begin, maar tans is nie nuwe inligting beskikbaar nie)
Selfde rede as by al die vorige toernooie. Die begin is al gemaak en ons het 'n voorskou hoe die artikel later sal lyk. Reeds goed gevorder en tans op datum, alhoewel die toernooi nog ver in die toekoms lê. Sal amper "outomaties" groei sodra die toernooi nader. Die kwalifikasie het onlangs ook begin en sodoende dink veral rugbyaanhangers reeds aan hierdie toernooi. Dit sal eers ná die einde van die toernooi 'n geskikte voorbladartikel kan wees, aangesien eers dan al die nodige inligting beskikbaar is. Dink maar ook aan die beplande voorbladartikel Krieketwêreldbeker 2023.
Projek van uitstekende voorbladartikels in twee tale (in Afrikaans en Duits). Twaalf uit twaalf rugbyartikels en twaalf uit twaalf krieketartikels is reeds klaar, d.w.s. 24 uit 24 sportartikels in albei tale is identies en klaar. Sedertdien sal elke beplande toekomstige Afrikaanse voorbladartikel eers 'n kandidatuur vir lesenswaardige status op die Duitstalige Wikipedia deurloop. Altesaam word 20 spogartikels in beide krieket en rugby op albei taalweergawes beplan, dus 40 artikels elk in Afrikaans en Duits, waarvolgens 12 artikels nog sal volg, met 16 artikels wat reeds in albei tale klaar is.
Afrikaanse artikel Duitse artikel Vergelyking Maand se werk
Cscr-featured.svg All Blacks
(Klaar)
Qsicon Exzellent.svg Neuseeländische Rugby-Union-Nationalmannschaft (selfde status)
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, tussenin afgehandel
Cscr-featured.svg Springbokke
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Südafrikanische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Augustus 2020
Cscr-featured.svg Engelse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Englische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, September 2020
Cscr-featured.svg Franse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Französische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Oktober 2020
Cscr-featured.svg Walliese nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Walisische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2020
Cscr-featured.svg Wallabies
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Australische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2020
Cscr-featured.svg Skotse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Schottische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2020
Cscr-featured.svg Ierse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Irische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2021
Cscr-featured.svg Italiaanse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Italienische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Maart 2021
Cscr-featured.svg Argentynse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Argentinische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Junie 2021
Cscr-featured.svg Japannese nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Japanische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Julie 2021
Cscr-featured.svg Verenigde State se nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Rugby-Union-Nationalmannschaft der Vereinigten Staaten
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Augustus 2021
Cscr-featured.svg Engelse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Englische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Australiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Australische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Proteas
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Südafrikanische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Wes-Indiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg West Indies Cricket Team
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Nieu-Seelandse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Neuseeländische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2021
Cscr-featured.svg Indiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Indische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Junie 2021
Cscr-featured.svg Pakistanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Pakistanische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Julie 2021
Cscr-featured.svg Sri Lankaanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Sri-lankische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Augustus 2021
Cscr-featured.svg Zimbabwiese nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Simbabwische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, September 2021
Cscr-featured.svg Bengaalse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Bangladeschische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Oktober 2021
Cscr-featured.svg Ierse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Irische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Oktober 2021
Cscr-featured.svg Afghaanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Afghanische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2021
Cscr-featured.svg Keniaanse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Kenianische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Desember 2021
Cscr-featured.svg Kanadese nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Kanadische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, November 2021
Cscr-featured.svg Nepalese nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Nepalesische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Desember 2021
Cscr-featured.svg Fidjiaanse nasionale rugbyspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Fidschianische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Desember 2021
Cscr-featured.svg Nederlandse nasionale krieketspan
(Klaar)
Qsicon lesenswert.svg Niederländische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2022
Cscr-candidate.svg Samoaanse nasionale rugbyspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Samoanische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2022
Cscr-candidate.svg Skotse nasionale krieketspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Schottische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2022
Cscr-candidate.svg Tongaanse nasionale rugbyspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Tongaische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Januarie 2022
Cscr-candidate.svg Namibiese nasionale krieketspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Namibische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Februarie 2022
Cscr-candidate.svg Roemeense nasionale rugbyspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Rumänische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Februarie 2022
Cscr-candidate.svg Verenigde State se nasionale krieketspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Cricket-Nationalmannschaft der Vereinigten Staaten
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, April 2022
Cscr-candidate.svg Georgiese nasionale rugbyspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Georgische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Maart 2022
Cscr-candidate.svg Kanadese nasionale krieketspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Kanadische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Maart 2022
Cscr-candidate.svg Britse en Ierse Leeus
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg British and Irish Lions
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Mei 2022
Cscr-candidate.svg Uruguaanse nasionale rugbyspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Uruguayische Rugby-Union-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Julie 2022
Cscr-candidate.svg Bermudaanse nasionale krieketspan
(Kandidatuur beplan)
Qsicon lesenswert.svg Bermudische Cricket-Nationalmannschaft
(Klaar)
Uitgevoer Uitgevoer, klaar Uitgevoer Uitgevoer, Maart 2022
Articles for improvement star.svg Duitse nasionale rugbyspan
(uitbreiding beplan)
Qsicon inArbeit.svg Deutsche Rugby-Union-Nationalmannschaft
(beplan)
Ná die kandidatuur vir lesenswaardige status op die Duitstalige Wikipedia sal die Afrikaanse artikel uitgebrei en vir voorbladstatus voorgestel word. iewers laat in 2022
Articles for improvement star.svg Duitse nasionale krieketspan
(uitbreiding beplan)
Qsicon inArbeit.svg Deutsche Cricket-Nationalmannschaft
(beplan)
Ná die kandidatuur vir lesenswaardige status op die Duitstalige Wikipedia sal die Afrikaanse artikel uitgebrei en vir voorbladstatus voorgestel word. iewers laat in 2022