Krieketwêreldbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Krieket Wêreldbeker)
Spring na: navigasie, soek
Die trofee waarom meegeding word.

Die Krieketwêreldbeker is 'n internasionale krieketkompetisie wat elke 4 jaar gehou word om die krieket-wêreldkampioene te bepaal.

Die volgende Krieketwêreldbeker word in 2015 in Australië en Nieu-Seeland en die daaropvolgende in 2019 in Engeland en Wallis aangebied.

Uitslae[wysig]

Jaar Land(e) Wenner Tweede plek Telling
1975 Vlag van Engeland Engeland WestIndiesCricketFlagPre1999.svg Wes-Indië Vlag van Australië Australië Wes-Indië wen met 17 lopies
1979 Vlag van Engeland Engeland WestIndiesCricketFlagPre1999.svg Wes-Indië Vlag van Engeland Engeland Wes-Indië wen met 92 lopies
1983 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Indië Indië WestIndiesCricketFlagPre1999.svg Wes-Indië Indië wen met 43 lopies
1987 Vlag van Indië Indië & Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Australië Australië Vlag van Engeland Engeland Australië wen met 7 lopies
1992 Vlag van Australië Australië & Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Engeland Engeland Pakistan wen met 22 lopies
1996 Vlag van Indië Indië, Vlag van Pakistan Pakistan & Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Australië Australië Sri Lanka wen met 7 paaltjies
1999 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Australië Australië Vlag van Pakistan Pakistan Australië wen met 8 paaltjies
2003 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Australië Australië Vlag van Indië Indië Australië wen met 125 lopies
2007 WestIndiesCricketFlagPre1999.svg Wes-Indië Vlag van Australië Australië Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Australië wen met 53 lopies (D/L)
2011 Vlag van Bangladesj Bangladesj, Vlag van Indië Indië & Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Indië Indië Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Indië wen met 6 paaltjies
2015 Vlag van Australië Australië & Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2019 Vlag van Engeland Engeland

Statistiek[wysig]

Voorronde (VR), Gekwalifiseer (G)
Kwarteindronde (KE), Super 6 (S6) of Super8 (S8)
Halfeindrondte (HE)
Tweede plek (2)
Wenner (1)
nie 'n lid van die ICC
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Wenner van die Krieketwêreldbeker
Span KWB 1975 KWB 1979 KWB 1983 KWB 1987 KWB 1992 KWB 1996 KWB 1999 KWB 2003 KWB 2007 KWB 2011 Deelname
Vlag van Australië Australië 2 VR VR 1 VR 2 1 1 1 KE 10
Vlag van Bangladesj Bangladesj VR VR S8 VR 4
Vlag van Bermuda Bermuda VR 1
Vlag van Engeland Engeland HE 2 HE 2 2 KE VR VR S8 KE 10
Vlag van Indië Indië VR VR 1 HE VR HE S6 2 VR 1 10
Flag of Ireland Ierland S8 VR 2
Vlag van Kanada Kanada VR VR VR VR 4
Vlag van Kenia Kenia VR VR HE VR VR 5
Vlag van Namibië Namibië VR 1
Vlag van Nederland Nederland VR VR VR VR 4
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland HE HE VR VR HE KE HE S6 HE HE 10
Oos-Afrika VR 1
Vlag van Pakistan Pakistan VR HE HE HE 1 KE 2 VR VR HE 10
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika HE KE HE VR HE KE 6
Vlag van Skotland Skotland VR VR 2
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe VR VR VR VR S6 S6 VR VR 8
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka VR VR VR VR VR 1 VR HE 2 2 10
Flag of the United Arab Emirates.svg VAE VR 1
WestIndiesCricketFlagPre1999.svg Wes-Indië 1 1 2 VR VR HE VR VR S8 KE 10
Deelnemer 8 8 8 8 9 12 12 14 16 14

Eerste deelname[wysig]

Jaar Spanne
1975 Vlag van Australië Australië, Vlag van Engeland Engeland, Vlag van Indië Indië, Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland, Vlag van Pakistan Pakistan, Vlag van Sri Lanka Sri Lanka, Oos-Afrika, WestIndiesCricketFlagPre1999.svg Wes-Indië
1979 Vlag van Kanada Kanada
1983 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
1987 geen
1992 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1996 Vlag van Kenia Kenia, Vlag van Nederland Nederland, Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
1999 Vlag van Bangladesj Bangladesj, Vlag van Skotland Skotland
2003 Vlag van Namibië Namibië
2007 Vlag van Bermuda Bermuda, Flag of Ireland Ierland
2011 geen

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: