Wikipedia:Wikiprojek Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
South Africa provinces + flag back.png

Welkom by Wikiprojek Suid-Afrika! Dit is 'n samewerkingsgebied vir Wikipediane wat belangstel in die verbetering van die dekking van Suid-Afrikaanse artikels. As u weet van aktiewe redakteurs wat bygedra het tot Suid-Afrika-verwante artikels of verwante Wikiprojekte, verwys hulle dan na hierdie projek. Nuwe deelnemers is welkom; voel asseblief vry om hier aan te sluit! Kyk ook vir ons Portaal:Suid-Afrika.

Deelnemers[wysig bron]

Om deel te word van Wikiprojek Suid-Afrika, wysig hierdie afdeling en plaas #~~~~ hieronder in alfabetiese volgorde.

  1. -- Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 (kontak) 10:06, 1 Junie 2020 (UTC)
  2. -- K175 (skil 'n appeltjie) 19:44, 31 Mei 2020 (UTC)
  3. -- Lefcentreright (kontak) 17:10, 29 Mei 2020 (UTC)
  4. -- Sobaka (kontak) 13:14, 25 Junie 2020 (UTC)
  5. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:59, 31 Mei 2020 (UTC)

Sjablone[wysig bron]

Probeer om hierdie sjabloon te voltooi. Dit dek al die hoof-onderwerpe van Suid-Afrika:

Sien die volgende lys van Suid-Afrikaanse saadjie sjablone. Ontkiem sommer 'n saadjie.

Saadjie[wysig bron]

Nuwe artikels[wysig bron]