2017 Maleisiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of Malaysia.svg 2017 Formule 1 Petronas
Maleisiese Grand Prix
Circuit Sepang.png
Datum 1 Oktober 2017
Plek Sepang Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:30.076
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:34.080 (rondte 41 van 56)
Podium
1 Vlag van NederlandMax Verstappen Red Bull-TAG Heuer
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Vlag van AustraliëDaniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2017 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 1 Oktober 2017 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is gewen deur Max Verstappen in 'n Red Bull-TAG Heuer-motor.

Bande beskikbaargestel[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Sepang verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli PZero White.svg
Medium
F1 tire Pirelli PZero Orange.svg
Hard
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Vrye oefensessies[wysig | wysig bron]

Sebastian Vettel se tyd op 'n droë baan met supersagte bande is 'n nuwe baanrekord, 1:59 s vinniger as die voorste posisie van Lewis Hamilton in 2016. Die sessie word twaalf minute voor die einde gestaak, na 'n ongeluk deur Romain Grosjean. 'n Vibrator het sy regteragterband getref deur 'n metaalrooster wat opgelig is deur Kimi Räikkönen. Grosjean se motor, wat hierdeur onbeheerbaar geraak het, tol en tref die beskermingsmuur met 'n harde slag. In die lig van die gevaar wat hierdie probleem veroorsaak het, word die tweede vrye oefensessie nie hervat nie en die span is buitengewoon gemagtig deur die FIA om die herstelwerk van die motor buite die amptelike skedules uit te voer sonder om een van sy twee "jokers" te gebruik.

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:48.962
2 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:49.719
3 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:50.597
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:50.734
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:51.009
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:31.261
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.865
3 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.099
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.109
5 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:32.564
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.880
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:32.042
3 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.091
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.329
5 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.539

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:31.605 1:30.977 1:30.076 1
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:32.259 1:30.926 1:30.121 2
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:31.920 1:30.931 1:30.541 3
4 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.416 1:31.061 1:30.595 4
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.254 1:30.803 1:30.758 5
6 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:32.527 1:31.651 1:31.478 6
7 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:32.838 1:31.848 1:31.582 7
8 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:32.586 1:31.778 1:31.607 8
9 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:32.768 1:31.484 1:31.658 9
10 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:33.049 1:32.010 1:31.704 10
11 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 1:32.267 1:32.034 11
12 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 1:32.576 1:32.100 12
13 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:33.000 1:32.307 13
14 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:32.650 1:32.402 14
15 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso 1:32.547 1:32.558 15
16 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:33.308 16
17 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:33.434 17
18 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:33.483 18
19 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:33.970 19
107%-tyd: 1:38.017
20 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari Geen tyd 20

Wegspringrooster vir die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Posisies na kwalifisering vir die 2017 Maleisiese Grand Prix.
Wegspringrooster vir die 2017 Maleisiese Grand Prix.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 1:30:01.290 3 25
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 + 12.770 1 18
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 + 22.519 4 15
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 56 + 37.762 20 12
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 + 56.021 5 10
6 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 + 1:18.630 9 8
7 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 55 + 1 rondte 7 6
8 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 55 + 1 rondte 13 4
9 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 55 + 1 rondte 11 2
10 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 55 + 1 rondte 6 1
11 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 55 +1 rondte 10
12 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 55 +1 rondte 17
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 rondte 16
14 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso 55 +1 rondte 15
15 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 55 +1 rondte 12
16 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 55 +1 rondte 8
17 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 18
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 54 +2 rondtes 19
DNF 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso 29 Enjin 14
DNS 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 0 Dooie battery

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 281
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 247
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 222
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 177
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 93
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 76
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 57
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 48
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 33
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 32
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 26
14 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
15 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
16 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 10
17 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 8
18 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 503
2 Vlag van Italië Ferrari 385
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 270
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 133
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 65
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 52
7 Vlag van Frankryk Renault 42
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 37
9 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 23
10 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Verwysings[wysig | wysig bron]