2017 Brasiliaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of Brazil.svg Formula 1 Grande Prêmio Petrobras do Brasil 2017
Autódromo José Carlos Pace (AKA Interlagos) track map.svg
Datum 12 November 2017
Plek Autódromo José Carlos Pace
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:8.322
Vinnigste Ronde
Renjaar Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:11.044
Podium
1 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
2 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2017 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix is op 12 November 2017 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië beslis. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande verskaf deur Pirelli[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne beskikbaar gestel in Brasilië

Bande vir gebruik te Brasilië
Bande vir 'n droë baan Reënbande
Neumático F1 Súper blando.png
Supersag
Neumático F1 Blando.png
    Sag
Neumático F1 Medio.png
 Medium
 Neumático F1 Intermedios.png
Tussen-in
Neumático F1 Lluvia.png
  Reën

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:09.202
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.329
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.744
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.750
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.828
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:09.515
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.563
3 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.743
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:09.875
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.886
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.281
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:09.284
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.326
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:09.339
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:10.244

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Mercedesrenjaer Valtteri Bottas behaal sy derde voorste wegspringposisie van die seisoen.[1] Die Ferrarijaers Sebastian Vettel en Kimi Räikkönen kwalifiseer tweede en derde, met die Red Bull-duo Max Verstappen en Daniel Ricciardo in die vierde en vyfde plek. Force India-renjaer Sergio Peres behaal sesde plek, voor McLarenjaer Fernando Alonso. Lewis Hamilton het in die eerste deel van die kwalifisering gebots en begin sodoende vanuit die laaste plek.

Na afloop van kwalifisering ontvang Daniel Ricciardo en die Toro Rosso-bestuurders Brendon Hartley en Pierre Gasly respektiewelik tien, tien en vyf-en-twintig roosterplekke straf omdat hulle almal verskeie dele van hul motors moes ruil.[2] Williamsjaer Lance Stroll kry 'n straf van vyf roosterplekke omdat hy sy ratkas geruil het.[3]

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.452 1:08.638 1:08.322 1
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:09.643 1:08.494 1:08.360 2
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.405 1:09.116 1:08.538 3
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.820 1:09.050 1:08.925 4
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.828 1:09.533 1:09.330 14[2]
6 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:10.145 1:09.760 1:09.598 5
7 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:10.172 1:09.593 1:09.617 6
8 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:10.078 1:09.726 1:09.703 7
9 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 1:10.227 1:09.768 1:09.805 8
10 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 1:09.789 1:09.612 1:09.841 9
11 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:10.168 1:09.830 10
12 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:10.148 1:09.879 11
13 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:10.286 1:10.116 12
14 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:10.521 1:10.154 13
15 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso 1:10.625 geen tyd 18[2]
16 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:10.678 15
17 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso 1:10.686 19[2]
18 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:10.776 17[3]
19 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:10.875 16
107%-tyd: 1:14.263
20 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG botsing→ geen tyd 20
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Brasiliaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Brasiliaanse Grand Prix

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 71 1:31.26.262 2 25
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +2.762 1 18
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 71 +4.600 3 15
4 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 +5.468 Kuipe 12
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 +32.940 4 10
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 71 +48.691 14 8
7 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 71 +1:08.882 9 6
8 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 71 +1:09.363 6 4
9 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 71 +1:09.500 5 2
10 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 70 +1 rondte 7 1
11 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 70 +1 rondte 8
12 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso 70 +1 rondte 19
13 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 70 +1 rondte 17
14 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 70 +1 rondte 15
15 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 69 +2 rondtes 11
16 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 69 +2 rondtes 16
DNF 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso 40 Enjin 18
DNF 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 0 Ongeluk 10
DNF 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 0 Ongeluk 12
DNF 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 0 Ongeluk 13

Puntestand ná die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 345
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 302
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 280
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 200
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 193
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 158
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 94
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 83
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 54
10 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 42
11 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 40
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 35
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 19
15 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 15
16 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
17 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 8
18 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 5

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 625
2 Vlag van Italië Ferrari 495
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 358
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 177
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 82
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 53
7 Vlag van Frankryk Renault 49
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 47
9 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 28
10 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5
  1. (nl) voorste wegspringposisie
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (nl) Gridstraf Gasly loopt op: vijftien extra plaatsen achteruit
  3. 3,0 3,1 (nl) Stroll krijgt gridstraf na wissel versnellingsbak