Verskil tussen weergawes van "Rugbywêreldbeker 2011"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''2011-Rugbywêreldbeker''' is die sewende [[Rugbywêreldbeker]] en wordwat vanaf [[9 September]] tot [[23 Oktober]] [[2011]] in [[Nieu-Seeland]] aangebied is. Twintig lande dinghet meemeegeding in 48 wedstryde versprei oor 44 dae om die [[Webb Ellis-beker]] in te palm en as die wêreldkampioene gekroon te word. [[Suid-Afrika]] iswas die verdedigende kampioene nadat hulle die [[Rugbywêreldbeker 2007|Rugbywêreldbeker in 2007]] in [[Frankryk]] gewen het. Suid-Afrika word egter in die kwarteindronde deur Australië uitgeskakel en Nieu-Seeland wen die trofee deur Frankryk met 8 - 7 in die eindstryd te klop.
 
Die toernooi is die grootste sportgebeurtenis wat nog in Nieu-Seeland aangebied is,<ref>{{cite news |title=Christchurch loses all RWC games |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10712838 |newspaper=The New Zealand Herald |date=16 Maart 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref> groter as die [[Rugbywêreldbeker 1987|Rugbywêreldbeker in 1987]], Statebond Spele in 1990, Krieket Wêreldbeker in 1992, Amerika's Cup in 2003 en die toer van die Britse en Ierse Leeus na Nieu-Seeland in 2005.<ref>{{cite web|url=http://www.mfat.govt.nz/RWC2011/index.php|title=Rugby World Cup 2011 |date= |work=New Zealand Ministry of Foreign Affairs and Trade|accessdate=1 September 2011}}</ref> Die organiseerders verwag 95,000 besoekers van oorsee wat na Nieu-Seeland vir die aangeleentheid sal reis.<ref>{{cite news |title=Here come the Cup fans |first=Owen |last=Hembry |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10746238 |newspaper=The New Zealand Herald |date=20 Augustus 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref>
 
Wedstryde het op [[9 September]] [[2011]] begin en wordis ookoor sewe weke geskeduleer. Die eindstryd salhet op Sondag, [[23 Oktober]] [[2011]] op [[Edenparkstadion]] in [[Auckland]] plaasvind. Die dag is gekies omdat dit op 'n lang naweek in Nieu-Seeland val (24 Oktober is hulle [[werkersdag]]).
 
Daar is 'n 10-ure verskil in tyd tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika, gevolglik wordis alle wedstryde vroeg oggend in Suid-Afrika gebeeldsend.
 
== Deelnemende lande ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm