Verskil tussen weergawes van "Rugbywêreldbeker 2011"

Jump to navigation Jump to search
plaasvind verander na plaasgevind
k (Bot: eu:2011ko Munduko Errugbi Txapelketa is a featured article)
(plaasvind verander na plaasgevind)
Die toernooi is die grootste sportgebeurtenis wat nog in Nieu-Seeland aangebied is,<ref>{{cite news |title=Christchurch loses all RWC games |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10712838 |newspaper=The New Zealand Herald |date=16 Maart 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref> groter as die [[Rugbywêreldbeker 1987|Rugbywêreldbeker in 1987]], Statebond Spele in 1990, Krieket Wêreldbeker in 1992, Amerika's Cup in 2003 en die toer van die Britse en Ierse Leeus na Nieu-Seeland in 2005.<ref>{{cite web|url=http://www.mfat.govt.nz/RWC2011/index.php|title=Rugby World Cup 2011 |date= |work=New Zealand Ministry of Foreign Affairs and Trade|accessdate=1 September 2011}}</ref> Die organiseerders verwag 95,000 besoekers van oorsee wat na Nieu-Seeland vir die aangeleentheid sal reis.<ref>{{cite news |title=Here come the Cup fans |first=Owen |last=Hembry |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10746238 |newspaper=The New Zealand Herald |date=20 Augustus 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref>
 
Wedstryde het op [[9 September]] [[2011]] begin en is oor sewe weke geskeduleer. Die eindstryd het op Sondag, [[23 Oktober]] [[2011]] op [[Edenparkstadion]] in [[Auckland]] plaasvindplaasgevind. Die dag is gekies omdat dit op 'n lang naweek in Nieu-Seeland val (24 Oktober is hulle [[werkersdag]]).
 
Daar is 'n 10-ure verskil in tyd tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika, gevolglik is alle wedstryde vroeg oggend in Suid-Afrika gebeeldsend.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm