Verskil tussen weergawes van "Victoria, Johannesburg"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
== Geskiedenis ==
Victoria is in Desember 1902 aangelê op grond wat behoort het aan B.P. Viljoen. Dis blykbaar genoem ter ere van koningin Victoria van Groot-Brittanje, wat die jaar vantevore oorlede is. In die suide van Johannesburg was tot 1912 ook 'n voorstad met dié naam aangrensend tot die plaas [[Ormonde (plaas)|Ormonde]]. Victoria was in die ou dae 'n oorwegend Engelse voorstad. In 1934 was van die munisipale kiesers net twee Afrikaans en 48 Engels, in 1949 drie en 108 en in 1961 12 en 100.
 
== BronBronne ==
* {{en}} [[Peter Raper|Raper, Peter Edmund]]. 2004. ''New Dictionary of South African Place Names''. Johannesburg & Cape Town<!-- Moet asseblief nie verander nie; dis korrek so -->: Jonathan Ball Publishers.
* {{af}} Stals, prof. dr. E.L.P (red.). 1978. ''Afrikaners in die Goudstad. Deel 1. 1886 - 1924''. Kaapstad en Pretoria: HAUM.
 
{{Voorstede van Johannesburg}}
85 759

wysigings

Navigasie-keuseskerm