Brixton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brixton
Ligging van Brixton op 'n kaart (Gauteng)
Brixton
Brixton
 Brixton se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′S 28°0′O / 26.183°S 28.000°O / -26.183; 28.000Koördinate: 26°11′S 28°0′O / 26.183°S 28.000°O / -26.183; 28.000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 0,56 km²  (0,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 4 067
 - Digtheid 7 263/km² (18 811,1/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 9.2%
 • Indiër/Asiër 6.7%
 • Kleurling 7.5%
 • Swart 75.2%
 • Ander 1.4%
Taal (2011)[1]
 • Engels 26.4%
 • Zoeloe 12.8%
 • Tswana 12.8%
 • Afrikaans 10.0%
 • Ander 38.0%
Die Sentech-toring soos gesien vanaf Putneyweg, Brixton.
Die ou Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes is nadat die gemeente in 1998 ontbind het, in 'n woonhuis omskep. Regs van die gebou is die Sentech-toring en die toring van die NG kerk Brixton sigbaar.

Brixton is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se B-streek geleë. Die bekende Sentech-toring is in die voorstad geleë.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Brixton”. Sensus 2011.


Flag of Johannesburg.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.