Randpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Randpark
Ligging van Randpark op 'n kaart (Gauteng)
Randpark
Randpark
 Randpark se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°6′40″S 27°58′12″O / 26.11111°S 27.97000°O / -26.11111; 27.97000Koördinate: 26°6′40″S 27°58′12″O / 26.11111°S 27.97000°O / -26.11111; 27.97000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 0,84 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 1 332
 - Digtheid 1 586/km² (4 107,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 73.1%
 • Indiër/Asiër 5.9%
 • Kleurling 5.0%
 • Swart 15.9%
Taal (2011)[1]
 • Engels 67.9%
 • Afrikaans 21.8%
 • Zoeloe 3.1%
 • Sotho 1.7%
 • Ander 5.5%

Randpark is 'n noordelike voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat aan die westekant van Randburg geleë is.

Randpark is 'n rustige, gevestige woongebied en vorm deel van 'n gebied wat se strate afgesper is vir veiligheidsredes. Dit word begrens deur verskeie ander voorstede insluitend Windsor Glen, Robin Hills, Malanshof en Fontainebleau, asook die N1-hoofweg.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Randpark". Sensus 2011. 


Flag of Johannesburg.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.