Braamfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Braamfontein
Die Nelson Mandelabrug is in Braamfontein geleë
Die Nelson Mandelabrug is in Braamfontein geleë
Braamfontein is in Greater Johannesburg
Braamfontein
Braamfontein
Koördinate: 26°11′28″S 28°2′16″O / 26.19111°S 28.03778°O / -26.19111; 28.03778Koördinate: 26°11′28″S 28°2′16″O / 26.19111°S 28.03778°O / -26.19111; 28.03778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal3,28 km2 (1 27 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal7 007
 • Digtheid2 100/km2 (5 500/vk, m,)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
2017
Skakelkodes011

Braamfontein (deur sy bewoners dikwels kortweg Braamies genoem[2]) is 'n voorstad van Johannesburg, met 'n bevolking van 7 007 (2001).[1] Die Nelson Mandelabrug en Grondwetlike Hof van Suid-Afrika is in Braamfontein geleë.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die voorstad het eers as Clifton bekendgestaan, maar die naam is later verander na Braamfontein, na aanleiding van die plaas Braamfontein waarop dit uitgelê is. Die fontein in die naam was in omgewing van die huidige Melville, wat ook op die plaas uitgelê is. Op 19 Februarie 1896 was daar 'n massiewe dinamietontploffing hier in Braamfontein wat tientalle lewens geëis en talle geboue in puin gelê het, onder meer die eerste kerkgebou van die NG gemeente Fordsburg. Ds. Abraham Kriel het ná die eerste begrafnis van 127 slagoffers "soos 'n kind gesnik".

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 "Subplek Braamfontein". Sensus 2001.
  2. braamies.co.za: Discover Braamies - Glory Days & Urban Haze. Besoek op 1 Mei 2020

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]



Flag of Johannesburg, South Africa.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.