Rosebank, Johannesburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir Rosebank in Kaapstad, sien Rosebank, Kaapstad.
Rosebank
'n Hotel in Rosebank, Johannesburg
'n Hotel in Rosebank, Johannesburg
Rosebank is in Gauteng
Rosebank
Rosebank
 Rosebank se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°8′43″S 28°2′26″O / 26.14528°S 28.04056°O / -26.14528; 28.04056Koördinate: 26°8′43″S 28°2′26″O / 26.14528°S 28.04056°O / -26.14528; 28.04056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,82 km2 (0,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 085
 • Digtheid1 323/km2 (3 430/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense36.6%
 • Indiërs/Asiërs6.5%
 • Bruin mense4.7%
 • Swart mense48.7%
 • Ander3.5%
Taal (2011)
 • Engels 56.3%
 • Zoeloe 11.9%
 • Afrikaans 7.4%
 • Tswana 5.0%
 • Ander 19.4%
Poskode (strate)
2196
Skakelkode011

Rosebank is 'n residensiële en kommersiële voorstad in die noordelike deel van Johannesburg. Dis aangelê op die plaas Braamfontein. 'n Aantal sakeondernemings het hul hoofkwartier in Rosebank se sakekern, terwyl ook luukse winkelsentrums, hotelle, opelugrestaurante, rolprentteaters, nagklubs, kunsgalerye en vlooimarkte bydra tot dié voorstad se kosmopolitiese karakter.

Gautrein[wysig | wysig bron]

'n Ondergrondse stasie vir die Gautrein is in Rosebank in gebruik geneem op 2 Augustus 2011.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Rosebank". Sensus 2011.