Parkwood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Parkwood
Parkwood is in Gauteng
Parkwood
Parkwood
 Parkwood se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°09′25″S 28°02′20″O / 26.15694°S 28.03889°O / -26.15694; 28.03889Koördinate: 26°09′25″S 28°02′20″O / 26.15694°S 28.03889°O / -26.15694; 28.03889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,31 km2 (0 51 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 561
 • Digtheid1 955/km2 (5 060/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank61,8%
 • Indiër/Asiër5,5%
 • Kleurling2,4%
 • Swart29,1%
 • Ander1,2%
Taal (2011)
 • Engels 66,9%
 • Afrikaans 8,4%
 • Zoeloe 6,6%
 • Noord-Sotho 3,3%
 • Ander 15,8%

Parkwoord is 'n eksklusiewe, boomryke voorstad van Johannesburg, sowat 5 km noord van die stadsaal.

Parkwood is noord van die Dieretuinpark weerskante van Jan Smutsrylaan geleë. Die eerste huis in die voorstad is in 1901 gebou. Uitbreiding 1 is aangelê op die plaas Braamfontein No. 11 en op 25 Februarie 1959 geproklameer, op grond wat vroeër deel gevorm het van Sachsenwald (Saxonwold).

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Parkwood". Sensus 2011.