Joubertpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joubertpark
Voorstad
Luafout in Module:Location_map op reël 400: Malformed coordinates value
Koördinate: Koördinate: Argument het onbekende formaat
Koördinate: Koördinate: Argument het onbekende formaat
{{#coordinates:}}: invalid latitude
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,06 km2 (0 41 vk, m,)
Hoogte
,1991 m (0 6 532 ft)
Bevolking
 • Totaal29 468
 • Digtheid28 000/km2 (70 000/vk, m,)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Joubertpark is 'n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika.

Die park[wysig | wysig bron]

Joubertpark is ook die naam van 'n parkie in Johannesburg se sentrale sakegebied. Ongeag dieselfde naam, is hierdie park nie in die voorstad van Joubertpark geleë nie. Die Johannesburgse kunsgalery is hier geleë. Op 17 Augustus 1909 het 'n hewige sneeustorm plek-plek tot 40 cm sneeu in Joubertpark agterlaat.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Subplek Joubert Park". Sensus 2001.
  2. Wat gebeur vandag?, Beeld, 17 Augustus 2011


Flag of Johannesburg, South Africa.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.