Franklin Roosevelt Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Franklin Roosevelt Park
Ligging van Franklin Roosevelt Park op 'n kaart (Gauteng)
Franklin Roosevelt Park
Franklin Roosevelt Park
 Franklin Roosevelt Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°09′05″S 27°59′20″O / 26.15139°S 27.98889°O / -26.15139; 27.98889Koördinate: 26°09′05″S 27°59′20″O / 26.15139°S 27.98889°O / -26.15139; 27.98889
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Hoofplek Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 1,58 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 3 467
 - Digtheid 2 194/km² (5 682,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 58,6%
 • Indiër/Asiër 14,3%
 • Kleurling 4,7%
 • Swart 20,7%
 • Ander 1,6%
Taal (2011)[1]
 • Engels 65,5%
 • Afrikaans 17,8%
 • Zoeloe 3,7%
 • Tswana 3,2%
 • Ander 9,9%
Die voorstad is genoem na die 32ste Amerikaanse president, Franklin D. Roosevelt.

Franklin Roosevelt Park is 'n noordwestelike voorstad van Johannesburg, sowat 8 km noordwes van die stadsaal, noord van Montgomery Park en suidwes van Linden.

Franklin Roosevelt Park (gewoonlik verkort tot Roosevelt Park) is in Maart 1948 uitgelê op die plaas Waterval. Dit is veral bedoel vir soldate wat in die Tweede Wêreldoorlog geveg het en met hul terugkeer in Suid-Afrika behuisingsnood ervaar het. Dis genoem na die Amerikaanse president Franklin D. Roosevelt. Die plaaslike Engelsmediumhoërskool het ook die voorstad se verkorte naam aangeneem, Roosevelt High School.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings[wysig | wysig bron]