Tsjeggiese nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tsjeggië
Flag of the Czech Republic.svg
Unie Česká Rugbyová Unie
Afrigter(s) Phil Pretorius
Kaptein(s) Vojtěch Havel
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Eerste internasionale wedstryd
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 5–21 Roemenië Vlag van Roemenië
(22 Mei 1927)
Vlag van Andorra Andorra 6–3 Tsjeggië Vlag van Tsjeggië
(15 Mei 1993)
Grootste oorwinning
Vlag van Tsjeggië Tsjeggië 95–5 Vlag van Kroasië Kroasië
(7 April 2002)
Grootste nederlaag
Vlag van Italië Italië 104–8 Tsjeggië Vlag van Tsjeggië
(18 Mei 1994)
Unie webwerf
www.rugbyunion.cz
Spanje speel teen Tsjeggië op 3 November 2007 in Madrid, Spanje

Die Tsjeggiese nasionale rugbyspan verteenwoordig Tsjeggië in rugby op internasionale vlak. Die span het vir die eerste keer in 1993 as Tsjeggië begin rugby speel nadat Tsjeggo-Slowakye verdeel is. Voor die ontbinding het die span as Tsjeggo-Slowakye gespeel. Die span speel in die Europese Nasiesbeker. Die span het tot dusver nog nie vir die Rugbywêreldbeker gekwalifiseer nie. Rugby in Tsjeggië word deur die Česká Rugbyová Unie (Tsjeggies: Tsjeggiese Rugbyunie) geadministreer.

Wêreldbekerrekord[wysig | wysig bron]

  • 1987 – Geen klassifiseringstoernooi gehou nie
  • 1991–2019 – Het nie gekwalifiseer nie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]