Nasionale paaie in Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van die Nasionale Padstelsel

Die Nasionale Padstelsel is 'n netwerk van paaie tussen al die groot populasiesentra in Suid-Afrika. Die stelsel is grotendeels in die 1970's gebou met padwerke wat tot vandag steeds voortduur. Die stelsel is gebaseer op die Amerikaanse Interstate Highway wat deur president Dwight D. Eisenhower gedurende die 1950's tot stand gebring is, wat op sy beurt gebaseer is op die Duitse Autobahn waarmee Eisenhower te doen gekry het toe hy na afloop van die Tweede Wêreldoorlog deur Duitsland getoer het.

Huidige geproklameerde paaie[wysig]

Nasionale paaie word aangedui met die letter N gevolg deur 'n nommer wat die spesifieke roete aandui. Op padtekens word nasionale paaie deur 'n vyfhoek met die nommer van die pad binne-in voorgestel.

via Laingsburg, Beaufort-Wes, Colesberg, Bloemfontein, Winburg, Kroonstad, Johannesburg, Pretoria, Polokwane en Musina.
via die Tuinroete, Port Elizabeth, Grahamstad, Bisho, Oos-Londen, Mthatha, Kokstad, Port Shepstone, Durban, Empangeni, Pongola en Piet Retief.
via Pietermaritzburg, Estcourt en Harrismith.
via Rustenburg, Pretoria, Witbank en Nelspruit.
via Bethlehem.
via Queenstown en Aliwal-Noord.
via Malmesbury en Springbok.
via Kimberley, Bloemfontein en Ladybrand.
via Graaff-Reinet en Middelburg.
via Cradock, Middelburg, De Aar, Prieska en Upington.
via Newcastle, Volksrust, Ermelo, Middelburg en Polokwane.
via Oudtshoorn, Beaufort-Wes, Kimberley, Warrenton, Klerksdorp, Potchefstroom en Johannesburg
via Upington, Kuruman, Vryburg, Krugersdorp en Centurion.
via Springs, Bethal en Ermelo.
via Vryburg en Mafikeng.

Voorgestelde roetes[wysig]

  • N21 / Skiereilandsnelweg: 'n voorgestelde kringweg wat die opgradering van die R300 insluit wat parallel met die N7 deur Bellville in 'n tolpad wat die Weskus met Muizenberg verbind.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: