Suid-Ossetië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf South Ossetia)
Spring na: navigasie, soek
Republiek van Suid-Ossetië
Республикæ Хуссар Ирыстон / Respublikæ Khussar Iryston (Osseties)
სამხრეთი ოსეთი / Samkhret Oseti (Georgies)
Республика Южная Осетия / Respublika Yuzhnaya Osetiya (Russies)
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: geen
Ligging van
Amptelike taal Osseties, Georgies, Russies
Hoofstad Zchinwali
42°14′N 43°58′O
Grootste stad Zchinwali
Regering Republiek
Vadim Brovtsev
Onafhanklikheid
opgeëis

van Georgië
28 November 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

3 900 km² (onbekend)
byna geen
Bevolking
 - Soos op 2007 skatting
 - Soos op sensus
 - Digtheid

72 000 (onbekend)

18/km² (onbekend)
BBP (PPP)
 - Soos op onbekend totaal
 - Per capita

onbekend (onbekend)
onbekend (onbekend)
Geldeenheid Russiese Roebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
Volkslied Respublikæ Hussar Iristony Paddzahadon Gimn
Internet TLD geen
Skakelkode +geen
Internasionale erkenning van Suid-Ossetië: ██ Abchasië en Suid-Ossetië. ██ Lande wat Abchasië en Suid-Ossetië as onafhanklik erken. ██ Lande wat nie die onafhanklikheid van Abchasië en Suid-Ossetië erken nie.

Suid-Ossetië (Osseties: Хуссар Ирыстон / Chussar Iryston, Georgies: სამხრეთი ოსეთი / Samchreti Osseti, Russies: Южная Осетия / Juschnaja Ossetija) is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm 'n de facto onafhanklike[1][2] republiek[3][4], sonder algemene internasionale erkenning.

Suid-Ossetië is aan die suidelike groote Kaukasus geleë en die hoofstad is Zchinwali. Suid-Ossetië het 'n oppervlakte van 3 900 km² en het in 2007 sowat 72 000 inwoners gehad. Suid-Ossetië grens in die noorde aan die Russiese deelgebied Noord-Ossetië-Alanië.

Politiek[wysig]

Internasionale erkenning[wysig]

VN-lidlande
  • Vlag van Rusland Rusland erken Suid-Ossetië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008.[5]
  • Vlag van Nicaragua Nicaragua erken Suid-Ossetië op 5 September 2008.[6]
  • Vlag van Venezuela Venezuela erken Suid-Ossetië op 10 September 2009.[7]
  • Vlag van Nauru Nauru erken Suid-Ossetië op 16 Desember 2009.[8]
Gedeeltelik erken en nie erkende gebiede
Voormalige erkenning
  • Vlag van Tuvalu Tuvalu erken Suid-Ossetië op 18 September 2011[11], maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug.[12]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna. Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation, 2003, ISBN 0-8330-3260-7
  2. (en) Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. ISBN 0-7007-1481-2
  3. (en) GuardianUnlimited. Georgia up in arms over Olympic cash
  4. (en) International Relations and Security Network. Kosovo wishes in Caucasus. By Simon Saradzhyan
  5. (en) Russia welcomes Nicaragua's recognition of South Ossetia, Abkhazia”. China Daily. 6 September 2008. URL besoek op 22 Maart 2014.
  6. (en) Nicaragua recognizes South Ossetia and Abkhazia | Top Russian news and analysis online | 'RIA Novosti' newswire”. En.rian.ru. URL besoek op 22 Maart 2014.
  7. (en) Chavez Recognizes South Ossetia, Abkhazia As Independent - Radio Free Europe/Radio Liberty © 2009”. Rferl.org: 2009-09-10. URL besoek op 22 Maart 2014.
  8. (en) "Pacific island recognizes Abkhazia's independence", RIA Novosti. URL besoek op 22 Maart 2014.
  9. 9,0 9,1 (ru) Абхазия, Южная Осетия и Приднестровье признали независимость друг друга и призвали всех к этому же”. Newsru: 17 November 2006. URL besoek op 22 Maart 2014.
  10. Cтраны , признавшие независимость Республики Абхазия | ПОСОЛЬСТВО РЕСПУБЛИКИ АБХАЗИЯ В БОЛИВАРИАНСКОЙ РЕСПУБЛИКЕ ВЕНЕСУЭЛА”. Abjasia.org. URL besoek op 22 Maart 2014.
  11. (ru) Сообщение МИД РЮО | Информационное агентство Рес”. Cominf.org: 2011-09-23. URL besoek op 22 Maart 2014.
  12. (en) mfa.gov.ge: Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika