2018 Verenigde State Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Verenigde State van Amerika 2018 Formule Een Pirelli
Verenigde State Grand Prix
Austin circuit.svg
Datum 21 Oktober 2018
Plek Circuit of the Americas
Voorste wegspring
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:32.237
Vinnigste rondte
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:37.392 (rondte 40 van 56)
Podium
1 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari
2 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
3 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2018 Formule Een Verenigde State Grand Prix (amptelik die "Formula 1 2018 Pirelli United States Grand Prix") is op 21 Oktober 2018 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas gehou. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Austin, VSA
Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Purple.svg
Ultrasag
F1 tire Pirelli PZero Red.svg
Supersag
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:47.502
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:48.806
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:48.847
4 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:49.326
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:49.489
6 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:49.928
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:48.716
2 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:49.728
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:49.798
4 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1:51.728
5 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:52.208
6 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:52.505
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:33.797
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.843
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.870
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.556
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.703
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:34.910

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Lewis Hamilton behaal vir Mercedes AMG hul negende voorwegsprong van die seisoen.[1] Die Ferrari-jaer Sebastian Vettel kwalifiseer in die tweede plek, maar ontvang 'n straf van drie roosterplekke omdat hy in die eerste vrye oefening nie genoeg sp[oed verminder terwyl daar rooi vlae gewaai is nie, en spring hieroor vyfde weg.[2] Na afloop van kwalifisering ontvang beide die Toro Rosso-jaers Pierre Gasly en Brendon Hartley 'n roosterstraf omdat hulle hul enjins moes laat vervang. Hulle moes albei agteraan wegspring.[3]

Die Red Bull-bestuurder Max Verstappen kon nie enige tyd in die tweede deel van die kwalifiserende sessie opstel nie, nadat hy sy agterste vering in K1 gebreek het toe hy oor 'n walletjie gery het. As gevolg hiervan, is sy ratkas ook vervang, wat hom 'n straf van vyf wegspringplekke op die hals gehaal het.[4]

Uitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.130 1:33.480 1:32.237 1
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:34.569 1:33.079 1:32.298 5[2]
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:34.703 1:32.884 1:32.307 2
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.518 1:33.702 1:32.616 3
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:34.755 1:34.185 1:33.494 4
6 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 1:34.876 1:34.522 1:34.145 6
7 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:34.932 1:34.564 1:34.215 7
8 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:34.892 1:34.419 1:34.250 8
9 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:35.069 1:34.255 1:34.420 9
10 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 1:35.193 1:34.525 1:34.594 10
11 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 1:34.891 1:34.566 11
12 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:34.972 1:34.732 12
13 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:34.850 geen tyd 19[3]
14 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:35.206 geen tyd 20[3]
15 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.766 geen tyd 18[4]
16 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1:35.294 13
17 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:35.362 14
18 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:35.480 15
19 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:35.536 16
20 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:35.735 17
107% tyd: 1:40.719
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 VSA Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 VSA Grand Prix

Wedren[wysig | wysig bron]

Die wedren is deur Kimi Räikkönen gewen, sy eerste oorwinning sedert die 2013 Australiese Grand Prix.[5] Max Verstappen eindig tweede nadat hy agtiende weggespring het. Lewis Hamilton het derde geëindig nadat hy 'n ekstra kuipestop moes maak omdat sy bande verslete was. Sebastian Vettel het vierde geëindig nadat hy in die openingsrondte teen Daniel Ricciardo gebots het. Valtteri Bottas was vyfde, ná hy 'n paar rondtes voor die einde deur Vettel ingehaal is. Renaultjaers Nico Hülkenberg en Carlos Sainz jr. was sesde en sewende, voor Esteban Ocon. Die top 10 is afgesluit deur die Haas-bestuurders Kevin Magnussen en Sergio Pérez.

Na afloop van die wedren word Ocon en Magnussen gediskwalifiseer. Ocon gebruik te veel brandstof in die eerste rondte, die limiet is 100 kilogram per uur. Magnussen het te veel brandstof oor die hele wedren gebruik, waarvoor 'n maksimum van 105 kilogram toegelaat word. Pérez het tot agtste plek opgeskuif weens hierdie uitsluitings, terwyl die ander punte aan Brendon Hartley en Sauber-bestuurder Marcus Ericsson toegeken is.[6] Romain Grosjean het ook 'n straf van drie wegspringplekke vir die volgende ren in Meksiko gekry omdat hy in die eerste rondte met Charles Leclerc in aanraking gekom, en beide motors uitgeval het.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 56 1:34:18.643 2 25
2 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 +1.281 18 18
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 +2.342 1 15
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 56 +18.222 5 12
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 +24.744 3 10
6 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 56 +1:27.210 7 8
7 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 56 +1:34.994 11 6
8 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 56 +1:41.080 10 4
9 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 55 +1 rondte 20 2
10 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 16 1
11 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 55 +1 rondte 17
12 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 55 +1 rondte 19
13 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 55 +1 rondte 14
14 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 54 +2 rondtes 15
DNF 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 31 Meganies 9
DNF 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 8 Battery 4
DNF 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 2 Ongelukskade 8
DNF 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1 Ongelukskade 13
DSQ 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 56 Brandstofverbruik[6] 6
DSQ 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 56 Brandstofverbruik[6] 12

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 346
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 276
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 221 Green Arrow Up Darker.svg
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 217 Red Arrow Down.svg
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 191
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 146
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 61 Green Arrow Up Darker.svg 2
8 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 57 Red Arrow Down.svg
9 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 53 Red Arrow Down.svg
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 50
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 49
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 39
13 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 31
14 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 28
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 21
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 7 Green Arrow Up Darker.svg
18 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6 Red Arrow Down.svg
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 4
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 563
2 Vlag van Italië Ferrari 497
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 337
4 Vlag van Frankryk Renault 106
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 84
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 58
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 47
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 32
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 27
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7
Uitgesluit Vlag van Indië Force India-Mercedes 59

Verwysings[wysig | wysig bron]