Gaan na inhoud

2018 Russiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Rusland 2018 Formule 1 VTB Russiese Grand Prix
Datum 30 September 2018
Plek Sochi Autodrom
Voorste wegspringplek
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:31.387
Vinnigste ronde
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:35.861 (rondte 50 van 53)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Sebastian Vettel Ferrari

Die 2018 Formule Een Russiese Grand Prix is op 30 September 2018 op die Sochi Autodrom in Rusland gehou. Dit was die sestiende wedren van die 2018-seisoen gewees.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik te Sotsji
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hipersag

Ultrasag

Sag

Tussen-in

Reën

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:34.488
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.538
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.818
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.999
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.524
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.385
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.584
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.827
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.844
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.928
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.067
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.321
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.667
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.688
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.937

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Vyf renjaers moes hul enjins tydens kwalifisering laat vervang, nl. die Red Bull-jaers Max Verstappen en Daniel Ricciardo, die Toro Rosso-jaers Pierre Gasly en Brendon Hartley en McLaren-bestuurder Fernando Alonso. Hiermee het hulle almal die maksimum aantal toegelate enjins per seisoen oorskry, en elkeen ontvang hiervoor 'n roosterstraf van tussen 30 en 40 plekke. Daarbenewens het Verstappen en Ricciardo ook hul ratkaste laat omruil, wat albei 'n ekstra straf van vyf wegspringplekke besorg.[1] Verstappen word met nog drie wegspringplekke beboet omrede hy 'n geel vlag tydens kwalifisering geïgnoreer het.[2] Hartley en McLarenjaer Stoffel Vandoorne kry later nog meer strawwe; Hartley het nog 'n paar onderdele van sy enjin vervang, terwyl Vandoorne 'n ratkas moes omruil.[3]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.964 1:32.744 1:31.387 1
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.410 1:32.595 1:31.532 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.476 1:33.045 1:31.943 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.341 1:33.065 1:32.237 4
5 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:34.078 1:33.747 1:33.181 5
6 31 Esteban Ocon Racing Point Force India 1:34.290 1:33.596 1:33.413 6
7 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:33.924 1:33.488 1:33.419 7
8 11 Sergio Pérez Racing Point Force India 1:34.084 1:33.923 1:33.563 8
9 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:34.022 1:33.517 1:33.704 9
10 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:34.170 1:33.995 1:35.196 10
11 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.048 geen tyd 19[1][2][3]
12 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.247 geen tyd 18[1]
13 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:34.383 geen tyd 17[1]
14 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:34.626 geen tyd 11
15 27 Nico Hülkenberg Renault 1:34.655 geen tyd 12
16 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:35.037 20[1][3]
17 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:35.504 16[1]
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:35.612 13
19 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:35.977 15[3]
20 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:36.437 14
107% tyd: 1:38.878
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Russiese Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Russiese Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:27:25.181 2 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +2.545 1 18
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 53 +7.487 3 15
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 53 +16.543 4 12
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +31.016 19 10
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +1:20.451 18 8
7 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 53 +1:38.390 7 6
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +1 rondte 5 4
9 31 Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 52 +1 rondte 6 2
10 11 Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 52 +1 rondte 8 1
11 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 9
12 27 Nico Hülkenberg Renault 52 +1 rondte 12
13 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 10
14 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +1 rondte 16
15 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +1 rondte 14
16 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 51 +2 rondtes 15
17 55 Carlos Sainz jr. Renault 51 +2 rondtes 11
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 51 +2 rondtes 13
DNF 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 4 Remme 17
DNF 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 4 Remme 20

Puntestand ná die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 306 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 256 Steady
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 189
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 186
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 158 Steady
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 134 Steady
7 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 53 2
8 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 53
8 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 50
10 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 47
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 47 Steady
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 38 Steady
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 28 Steady
14 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 27 Steady
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 21 Steady
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
17 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6 Steady
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 6 Steady
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2 Steady
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 495 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 442 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 292 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 91 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 80 Steady
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 58 Steady
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 35 Steady
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 30 Steady
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 27 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7 Steady
Uitgesluit Vlag van Indië Force India-Mercedes 59

Verwysings

[wysig | wysig bron]