2018 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of the United Kingdom.svg 2018 Formule 1 Rolex Britse Grand Prix
Circuit Silverstone 2011.svg
Datum 8 Julie 2018
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:25.892
Vinnigste rondte
Renjaer Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:30.696 (rondte 47 van 52)
Podium
2 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
1 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2018 Formule Een Britse Grand Prix is op 8 Julie 2018 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.[1]

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli PZero White.svg
Medium
F1 tire Pirelli PZero Light blue.svg
Hard
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Uitslag[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.487
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.854
3 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:27.998
4 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:28.144
5 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.218
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:27.552
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.739
3 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.909
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.045
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:28.408
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:26.722
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:26.815
3 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.364
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:27.851
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:28.012

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Die Toro Rosso-bestuurder, Brendon Hartley, kon nie 'n tyd aanteken nie omdat die suspensie van sy motor in die derde vrye oefening gebreek het. Sy motor het te veel skade opgedoen om betyds herstel te word. Williams-bestuurder Lance Stroll het ook nie 'n tyd aanteken nie nadat hy van die baan getol het in die eerste deel van die kwalifiserende sessie.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:26.818 1:26.256 1:25.892 1
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:26.585 1:26.372 1:25.936 2
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:27.549 1:26.483 1:25.990 3
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.025 1:26.413 1:26.217 4
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:27.309 1:27.013 1:26.602 5
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:27.979 1:27.369 1:27.099 6
7 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:28.143 1:27.730 1:27.244 7
8 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:28.086 1:27.522 1:27.455 8
9 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:27.962 1:27.790 1:27.879 9
10 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:28.279 1:27.843 1:28.194 10
11 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:28.017 1:27.901 11
12 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:28.210 1:27.928 12
13 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1:28.187 1:28.139 13
14 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:28.399 1:28.343 14
15 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:28.249 1:28.391 15
16 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 1:28.456 16
17 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:29.096 17
18 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:29.252 Kuipe[2]
107% tyd: 1:32.645
19 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes geen tyd Kuipe[2]
20 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda geen tyd Kuipe[3]
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Britse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Britse Grand Prix

Wedren[wysig | wysig bron]

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 52 1:27:29.784 2 25
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 52 +2.264 1 18
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 52 +3.652 3 15
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 52 +8.883 4 12
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 52 +9.500 6 10
6 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 52 +28.220 11 8
7 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 52 +29.930 10 6
8 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +31.115 13 4
9 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +33.188 7 2
10 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +34.129 14 1
11 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 52 +34.708 12
12 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +35.774 17
13 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +38.106 Kuipe
14 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +48.113 Kuipe
15 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 46 Ratkas 5
DNF 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 37 Ongeluk 8
DNF 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 37 Ongeluk 16
DNF 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 31 Ongeluk 15
DNF 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 18 Tegnies 9
DNF 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1 Tegnies Kuipe

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 171
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 163
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 116
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 106
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 104 Green Arrow Up Darker.svg
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 93 Red Arrow Down.svg
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 42 Green Arrow Up Darker.svg 2
8 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 40
9 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 39 Red Arrow Down.svg 2
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 28
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 25 Green Arrow Up Darker.svg
12 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 23 Red Arrow Down.svg
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 19
14 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 13
15 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 12
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8
17 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 3
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 0

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Italië Ferrari 287
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 267
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 199
4 Vlag van Frankryk Renault 70
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 51
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 48
7 Vlag van Indië Force India-Mercedes 48
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 20
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 16
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4

Verwysings[wysig | wysig bron]