2018 Japannese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Japan 2018 Formule 1 Japannese Grand Prix
Circuit Suzuka.png
Datum 7 Oktober 2018
Plek Suzuka Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:27.760
Vinnigste rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:32.318 (rondte 53)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes
3 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2018 Formule Een Japannese Grand Prix is op 7 Oktober 2018 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Suzuka
Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Red.svg
Supersag
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli PZero White.svg
Medium
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Oefensessies[wysig | wysig bron]

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.691
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.137
3 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.373
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.627
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:29.685
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.217
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.678
3 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:29.050
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.257
5 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.498
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:29.599
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:29.715
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:30.054
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:30.304
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:30.422

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Lewis Hamilton in 'n Mercedes behaal sy tagtigste voorste wegspringplek van sy loopbaan,[1] met sy spanmaat Valtteri Bottas wat tweede kwalifiseer. Red Bull-jaer Max Verstappen is in die derde plek terwyl die Ferrari-jaer Kimi Raikkonen vierde en sy spanmaat Sebastian Vettel slegs negende kan kwalifiseer, a.g.v. 'n verkeerde bandkeuse.

Haasrenjaer Romain Grosjean begin vyfde. Albei bestuurders van Toro Rosso, Brendon Hartley en Pierre Gasly vaar beter as gewoonlik met 'n sesde en sewende plek. Force India-bestuurder Esteban Ocon kwalifiseer agtste, maar ontvang 'n roosterstraf as gevolg van spoed tydens 'n rooivlag-situasie in die derde vrye oefensessie en spring eers elfde weg.[2] Dit stoot Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel op na agtste, die ander Force India-bestuurder Sergio Peres na negende plek en Charles Leclerc sluit die top 10 af vir Sauber.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.702 1:28.017 1:27.760 1
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.297 1:27.987 1:28.059 2
3 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.480 1:28.849 1:29.057 3
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.631 1:28.595 1:29.521 4
5 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:29.724 1:29.678 1:29.761 5
6 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:30.248 1:29.848 1:30.023 6
7 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:30.137 1:29.810 1:30.093 7
8 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 1:29.899 1:29.538 1:30.126 11[2]
9 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:29.049 1:28.279 1:32.192 8
10 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 1:30.247 1:29.567 1:37.229 9
11 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:29.706 1:29.864 10
12 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:30.219 1:30.226 12
13 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 1:30.236 1:30.490 13
14 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:30.317 1:30.714 14
15 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.806 geen tyd 15
16 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:30.361 16
17 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:30.372 17
18 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1:30.573 18
19 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:31.041 19
20 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:31.213 20
107% tyd: 1:34.911
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Japannese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Japannese Grand Prix

Wedren[wysig | wysig bron]

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:27:17.062 1 25
2 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +12.919 2 18
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +14.295 3 15
4 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +19.495 15 12
5 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 53 +50.998 4 10
6 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 53 +1:09.873 8 8
7 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 53 +1:19.379 9 6
8 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 53 +1:27.198 5 4
9 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 53 +1:28.055 11 2
10 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 52 +1 rondte 13 1
11 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 7
12 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 20
13 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 6
14 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +1 rondte 18
15 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +1 rondte 19
16 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +1 rondte 17
17 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +1 rondte 14
DNF 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 38 tol van baan af 10
DNF 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 37 enjin 16
DNF 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 8 pap wiel 12

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 331
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 264
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 207
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 196
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 173
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 146
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 53 Green Arrow Up Darker.svg 3
8 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 53 Red Arrow Down.svg
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 53 Red Arrow Down.svg
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 50 Red Arrow Down.svg
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 49
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 39
13 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 31 Green Arrow Up Darker.svg
14 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 28 Red Arrow Down.svg
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 21
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8
17 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 6
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 538
2 Vlag van Italië Ferrari 460
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 319
4 Vlag van Frankryk Renault 92
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 84
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 58
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 43
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 30
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 27
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7
Uitgesluit Vlag van Indië Force India-Mercedes 59

Verwysings[wysig | wysig bron]