Gaan na inhoud

2018 Bahreinse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2018 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 8 April 2018
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:27.958
Vinnigste rondte
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:33.740 (rondte 22 van 57)
Podium
1 Sebastian Vettel Ferrari
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2018 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 8 April 2018 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen wees.

Bande beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne by Bahrein verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:31.060
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:31.364
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.458
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:31.470
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.272
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.817
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.828
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:30.380
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.472
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:30.745
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:30.751
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.868
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:30.393
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:30.452
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.691
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:30.719

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Na afloop van kwalifisering ontvang Lewis Hamilton 'n straf van vyf wegspringplekke omdat hy sy ratkas moes omruil.[1] Hy spring nou in die 9de plek weg.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.060 1:28.341 1:27.958 1
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.951 1:28.515 1:28.101 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.275 1:28.794 1:28.124 3
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:29.396 1:28.458 1:28.220 9 [1]
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.552 1:28.962 1:28.398 4
6 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:30.121 1:29.836 1:29.329 5
7 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:29.594 1:29.623 1:29.358 6
8 27 Nico Hülkenberg Renault 1:30.260 1:29.187 1:29.570 7
9 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:30.338 1:30.009 1:29.874 8
10 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:29.893 1:29.802 1:29.986 10
11 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:30.412 1:30.105 11
12 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:30.218 1:30.156 12
13 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:30.530 1:30.212 13
14 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:30.479 1:30.525 14
15 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.374 geen tyd 15
16 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:30.530 16
17 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:31.063 17
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:31.414 18
19 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:31.420 19
20 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:31.503 20
107% tyd: 1:35.177
← VOOR       Posisies na kwalifisering vir die 2018 Bahreinse Grand Prix.
← VOOR       Wegspringrooster vir die 2018 Bahreinse Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 57 1:32:01.940 1 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 57 +0.699 3 18
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 57 +6.512 9 15
4 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 57 +1:02.234 5 12
5 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 57 +1:15.046 6 10
6 27 Nico Hülkenberg Renault 57 +1:39.024 7 8
7 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 56 +1 rondte 13 6
8 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 56 +1 rondte 14 4
9 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 56 +1 rondte 17 2
10 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 56 +1 rondte 8 1
11 55 Carlos Sainz jr. Renault 56 +1 rondte 10
12 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 56 +1 rondte 19
13 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 56 +1 rondte 16
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 56 +1 rondte 20
15 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 56 +1 rondte 18
16 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 +1 rondte 12
17 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 56 +1 rondte 11
DNF 7 Kimi Räikkönen Ferrari 35 Kuipe-ongeluk 2
DNF 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 3 Bande 15
DNF 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1 Elektriese fout 4

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 50
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 33
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 22
4 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 16
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 15
6 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 14
7 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 12
8 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 12
9 55 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 10
10 3 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 8
11 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 6

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte
1 Vlag van Italië Ferrari 65
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 55
3 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 22
4 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 20
5 Vlag van Frankryk Renault 15
6 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 12
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 10
8 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 2
9 Vlag van Indië Force India-Mercedes 1
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]