Gaan na inhoud

2019 Duitse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Mercedes-Benz
Grosser Preis von Deutschland 2019
Datum 28 Julie 2019
Plek Hockenheim-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:11.767
Vinnigste ronde
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:16.645 (ronde 61 van 64)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-Honda
2 Sebastian Vettel Ferrari
3 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda

Die 2019 Formule Een Duitse Grand Prix het op 28 Julie 2019 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Hockenheim verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2

Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:14.013
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:14.268
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:14.315
4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:14.330
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:14.660
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:13.449
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:13.573
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:13.595
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:14.111
5 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:14.133
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:12.380
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:12.548
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.644
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:12.890
5 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:12.893

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Na afloop van die kwalifikasie het die McLarenjaer, Lando Norris, 'n straf van vyf wegspringplekke gekry omdat hy 'n deel van sy enjin moes laat vervang en sodoende die maksimum aantal onderdele per seisoen oorskry het. Sebastian Vettel het ook 'n straf hiervoor gekry, maar dit het geen effek gehad nie, omdat hy in elk geval laaste gekwalifiseer het.[1]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.852 1:12.149 1:11.767 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:12.593 1:12.427 1:12.113 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:13.075 1:12.424 1:12.129 3
4 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 1:12.991 1:12.385 1:12.522 4
5 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:13.066 1:12.519 1:12.538 5
6 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:13.146 1:12.769 1:12.851 6
7 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:13.221 1:12.632 1:12.897 7
8 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:13.194 1:12.776 1:13.065 8
9 27 Nico Hülkenberg Renault 1:13.186 1:12.766 1:13.126 9
10 16 Charles Leclerc Ferrari 1:12.229 1:12.344 geen tyd 10
11 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:13.170 1:12.786 11
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:13.103 1:12.789 12
13 3 Daniel Ricciardo Renault 1:13.131 1:12.799 13
14 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:13.278 1:13.135 14
15 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:13.256 1:13.450 15
16 4 Lando Norris McLaren-Renault 1:13.333 19[1]
17 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 1:13.461 16
18 63 George Russell Williams-Mercedes 1:14.721 17
19 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 1:14.839 18
107% tyd: 1:17.285
20 5 Sebastian Vettel Ferrari geen tyd 20[1]
← Posisies na kwalifisering vir die 2019 Duitse Grand Prix
← Die finale wegspringrooster vir die 2019 Duitse Grand Prix

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]

Na die wedren is beide Alfa Romeo-jaers Kimi Räikkönen en Antonio Giovinazzi met 30 sekondes gepenaliseer vir die gebruik van bestuurdershulpmiddele tydens die wegspring.[2] Dit het hulle onderskeidelik tot die 12de en 13de posisies laat afskuif. Die straf het Hamilton na die negende plek laat opgeskuif en voorkom dat Mercedes die eerste keer sedert die 2018 Oostenrykse Grand Prix sonder enige punte wegstap. Daarmee het ook Kubica, wat na die tiende plek opgeskuif het, sy en Williams se eerste punte in 2019 verdien.

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 64 1:44:31.275 2 26 *[3]
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 64 +7.333 20 18
3 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 64 +8.305 14 15
4 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 64 +8.966 15 12
5 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 64 +9.583 7 10
6 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 64 +10.052 16 8
7 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 64 +16.838 6 6
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 64 +18.765 12 4
9 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 64 +19.667 1 2
10 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 64 +24.987 18 1
11 63 George Russell Williams-Mercedes 64 +26.404 17
12 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 64 42.214[2] 5
13 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 64 +43.849[2] 11
14 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 61 Ongeluk 4
DNF 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 Ongeluk 3
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 39 Ongeluk 9
DNF 16 Charles Leclerc Ferrari 27 Ongeluk 10
DNF 4 Lando Norris McLaren-Renault 25 Turbo 19
DNF 3 Daniel Ricciardo Renault 13 Enjin 13
DNF 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1 Ongeluk 8

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
01 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 225
02 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 184
03 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 162
04 5 Sebastian Vettel Ferrari 141
05 16 Charles Leclerc Ferrari 120
06 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 55
07 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 48
08 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 27
09 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 25
10 3 Daniel Ricciardo Renault 22
11 4 Lando Norris McLaren-Renault 22
12 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 18
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 18
14 27 Nico Hülkenberg Renault 17
15 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 15
16 18 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 13
17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 8
18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo Racing-Ferrari 1
19 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 1

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 407
2 Vlag van Italië Ferrari 261
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda 217
4 McLaren-Renault 70
5 Toro Rosso-Honda 42
6 Renault 39
7 Racing Point-BWT Mercedes 31
8 Haas-Ferrari 26
9 Alfa Romeo-Ferrari 26
10 Williams-Mercedes 1

Verwysings

[wysig | wysig bron]