2017 Superrugbyseisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2017 Superrugby
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Australië Australië
Vlag van Japan Japan
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes (1ste titel)
Wedstryde gespeel 84
Drieë gedruk 573  (gem. 6.821 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 108 Curwin Bosch (Sharks)
Meeste drieë gedruk 11 Ngani Laumape (Hurricanes)

Die 2017 Superrugbyseisoen het op 23 Februarie 2017 afgeskop, met die eindstryd wat op 5 Augustus gespeel sal word, en voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit is die tweede seisoen van die vergrote 18-span-toernooi en die 22ste van die rugbykompetisie tussen provinsiale spanne van die suidelike halfrond plus een span uit Japan.

Kompetisieformaat[wysig | wysig bron]

Die agtien spanne is geografies gegroepeer. Daar is twee streeksgroepe wat elk uit twee konferensies bestaan: die Australasiese Groep met vyf spanne elk in die Australiese en Nieu-Seelandse Konferensies en die Suid-Afrikaanse Groep met ses Suid-Afrikaanse spanne en een elk van Argentinië en Japan. Die Suid-Afrikaanse Groep word in twee konferensies van vier spanne elk opgedeel, genaamd Afrika 1 en Afrika 2[1]

In die groepfase is daar sewentien rondes, waar elke span vyftien wedstryde speel en twee loslootjies het vir ’n totaal van 135 wedstryde.

Elke span speel ten minste een keer teen elke ander span in sy konferensie; spanne sal ook teen die spanne in die ander konferensie van sy groep speel. ’n Span speel ook teen een van die twee konferensies van die ander groep.

Die boonste span van elke konferensie sal outomaties kwalifiseer vir die kwarteindronde. Die volgende drie spanne in die Australasiese Groep en die volgende topspan in die Suid-Afrikaanse Groep sal ook kwalifiseer vir die kwarteindronde. Die konferensiewenners word vir die kwarteindronde van 1 tot 4 gegradeer na gelang van die ligapunte wat hulle verdien het, terwyl die ander kwalifiserende spanne van 5 tot 8 op dieselfde manier gegradeer word.

In die kwarteindronde sal die konferensiewenners tuiswedstryde hê. Die konferensiewenner met die meeste ligapunte sal teen die kwalifiserende span met die minste ligapunte speel, die konferensiewenner met die tweede meeste punte teen die kwalifiserende span met die tweede minste punte, ens.

Die wenners van die kwarteindronde sal na die halfeindronde deurdring waar die span met die hoogste gradering teen dié met die laagste gradering speel, asook die twee in die middel teen mekaar.

Die wenners van die halfeindronde sal na die eindronde deurdring op die tuisveld van die span met die hoogste gradering.

Punte[wysig | wysig bron]

Australasiese Groep

k · w · b

Span S W G V PV PT +/− DB VB Pte
1 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 12 12 0 0 487 255 +232 6 0 54
2 Vlag van Australië Brumbies 11 4 0 7 219 217 +2 1 6 23
3 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 11 9 0 2 483 201 +282 7 0 43
5 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 11 9 0 2 326 221 +105 6 1 43
4 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 12 9 0 3 382 238 +144 4 1 41
6 Vlag van Nieu-Seeland Blues 12 6 0 6 354 298 +56 4 3 31
7 Vlag van Australië Waratahs 11 4 0 6 299 355 −56 0 2 18
8 Vlag van Australië Reds 11 3 0 8 233 350 −117 1 3 16
9 Vlag van Australië Force 11 3 0 8 190 311 –121 0 1 13
10 Vlag van Australië Rebels 11 1 1 9 166 433 −270 0 2 8
Suid-Afrikaanse Groep

k · w · b

Span S W G V PV PT +/− DB VB Pte
1 Vlag van Suid-Afrika Lions 12 11 0 1 415 241 +174 7 0 51
2 Vlag van Suid-Afrika Stormers 11 7 0 4 347 332 +15 2 0 30
3 Vlag van Suid-Afrika Sharks 12 8 1 3 343 256 +87 0 3 38
4 Vlag van Argentinië Jaguares 11 5 0 6 287 260 +27 1 3 24
5 Vlag van Suid-Afrika Kings 11 4 0 7 299 335 -36 1 2 19
6 Vlag van Suid-Afrika Bulls 11 3 0 8 226 336 −110 0 3 15
7 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 12 2 0 10 293 484 –191 0 3 11
8 Vlag van Japan Sunwolves 11 1 0 10 238 457 −219 0 3 7
Verduideliking van kleure
     Konferensiewenners - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelrondes.
     Volgende vier spanne volgens algehele punte - kwalifiseer vir die uitspeelrondes.
Australiese Konferensie

k · w · b

Span S W G V PV PT +/− DB VB Pte
1 Vlag van Australië Brumbies 11 4 0 7 219 217 +2 1 6 23
2 Vlag van Australië Reds 11 3 0 8 233 350 −117 1 3 16
3 Vlag van Australië Waratahs 11 4 0 6 299 355 −56 0 2 18
4 Vlag van Australië Force 11 3 0 8 190 311 –121 0 1 13
5 Vlag van Australië Rebels 11 1 1 9 166 433 −270 0 2 8
Nieu-Seelandse Konferensie

k · w · b

Span S W G V PV PT +/− DB VB Pte
1 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 12 12 0 0 487 255 +232 6 0 54
2 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 11 9 0 2 483 201 +282 7 0 43
3 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 11 9 0 2 326 221 +105 6 1 43
4 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 12 9 0 3 382 238 +144 4 1 41
5 Vlag van Nieu-Seeland Blues 12 6 0 6 354 298 +56 4 3 31
Afrika 1 Konferensie

k · w · b

Span S W G V PV PT +/− DB VB Pte
1 Vlag van Suid-Afrika Stormers 11 7 0 4 347 332 +15 2 0 30
2 Vlag van Suid-Afrika Bulls 11 3 0 8 226 336 −110 0 3 15
3 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 12 2 0 10 293 484 –191 0 3 11
4 Vlag van Japan Sunwolves 11 1 0 10 238 457 −219 0 3 7
Afrika 2 Konferensie

k · w · b

Span S W G V PV PT +/− DB VB Pte
1 Vlag van Suid-Afrika Lions 12 11 0 1 415 241 +174 7 0 51
2 Vlag van Suid-Afrika Sharks 12 8 1 3 343 256 +87 0 3 38
3 Vlag van Argentinië Jaguares 11 5 0 6 287 260 +27 1 3 24
4 Vlag van Suid-Afrika Kings 11 4 0 7 299 335 -36 1 2 19


Tabelnotas & Kompetisiereëls[wysig | wysig bron]

Tabelnotas[wysig | wysig bron]

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • DB = Drieëbonuspunt
  • VB = Verliesbonus
    • Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Kompetisiereëls[wysig | wysig bron]

Die topagt spanne het vir die uitspeelronde kwalifiseer en hul finale puntestand sal die loting vir die kwarteindstryde bepaal. Die groepwenners word van 1 tot 4 gekeur vir die kwarteindstryde, volgens die punte wat hulle tydens die groepfase gekry het, terwyl die ander vier spanne (5 tot 8) gekeur word volgens die punte wat hulle gedurende die groepfase gekry het. In die kwarteindronde sal die groepwenners tuiswedstryde hê met die hoogste 1 wat teen nr. 8 speel, 2 teen 7, 3 teen 6 en 4 teen 5. Die wenners van die kwarteindstryde sal na die halfeindronde deurdring waar die hoogste gekeurde span wat deurgedring het ’n tuiswedstryd kry teen die span wat deurgedring het met die laagste keuring en die span wat deurgedring het met die tweede hoogste keuring ’n tuiswedstryd teen die span wat deurgedring het met die tweede laagste keuring. Die wenners van die halfeindstryde sal in die eindstryd speel met ’n tuiswedstryd vir die span met die hoogste keuring.

Punte-uiteensetting:

  • 4 punte vir ’n oorwinning
  • 2 punte vir ’n gelykopuitslag
  • 1 bonuspunt vir ’n verlies van sewe of minder punte
  • 1 bonuspunt wanneer ten minste drie meer drieë as die opponent aangeteken word

Plasing op punteleër: Die puntestand word soos volg bereken:

  • Groepleiers (m.a.w. groepleiers sal altyd onder die topvier tel)
  • Tabelpunte
  • Aantal wedstryde gewen
  • Algehele punteverskil
  • Aantal drieë gedruk
  • Algehele drieëverskil

Ronde vir ronde[wysig | wysig bron]

Spanvordering – Australasiese Groep

k · w · b

Span R1 R2 R3 R4 R5 R6 R7 R8 R9 R10 R11 R12 R13 R14 R15 R16 R17
Vlag van Nieu-Seeland Blues 5
(3de)
5
(5de)
6
(5de)
6
(5de)
11
(5de)
15
(5de)
16
(6de)
17
(6de)
17
(6de)
22
(6de)
26
(6de)
31
(6de)
31
(6de)
Vlag van Australië Brumbies 1
(7de)
2
(8ste)
6
(2de)
10
(2de)
11
(2de)
11
(2de)
16
(2de)
17
(2de)
17
(2de)
18
(2de)
18
(2de)
19
(2de)
23
(2de)
Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 5
(4de)
10
(3de)
14
(1ste)
19
(1ste)
19
(3de)
24
(3de)
24
(4de)
29
(3de)
33
(4de)
37
(3de)
42
(3de)
42
(3de)
43
(4de)
Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 4
(5de)
8
(4de)
12
(3de)
16
(3de)
21
(1ste)
26
(1ste)
26
(1ste)
31
(1ste)
36
(1ste)
41
(1ste)
46
(1ste)
50
(1ste)
54
(1ste)
Vlag van Australië Force 1
(8ste)
5
(2de)
5
(7de)
5
(7de)
5
(9de)
5
(9de)
9
(7de)
9
(8ste)
9
(8ste)
9
(9de)
9
(9de)
13
(9de)
13
(9de)
Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 0
(9de)
1
(9de)
5
(8ste)
5
(8ste)
9
(6de)
14
(6de)
18
(5de)
18
(5de)
23
(5de)
28
(5de)
32
(5de)
36
(5de)
41
(5de)
Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 5
(1ste)
10
(1ste)
10
(4de)
15
(4de)
15
(4de)
20
(4de)
24
(3de)
28
(4de)
33
(3de)
33
(4de)
38
(4de)
38
(4de)
43
(3de)
Vlag van Australië Rebels 0
(10de)
0
(10de)
0
(10de)
0
(10de)
1
(10de)
1
(10de)
1
(10de)
5
(10de)
7
(10de)
7
(10de)
7
(10de)
8
(10de)
8
(10de)
Vlag van Australië Reds 4
(6de)
5
(6de)
6
(6de)
6
(6de)
6
(8ste)
6
(8ste)
6
(9de)
10
(7de)
10
(7de)
11
(8ste)
11
(8ste)
16
(7de)
16
(8ste)
Vlag van Australië Waratahs 4
(2de)
4
(7de)
4
(9de)
4
(9de)
8
(7de)
8
(7de)
8
(8ste)
8
(9de)
9
(9de)
13
(7de)
14
(7de)
14
(8ste)
19
(7de)
Spanvordering – Suid-Afrikaanse Groep
Vlag van Suid-Afrika Bulls 0
(6de)
1
(7de)
1
(7de)
5
(6de)
5
(6de)
5
(6de)
6
(6de)
10
(5de)
14
(5de)
14
(6de)
14
(6de)
15
(6de)
15
(6de)
Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 1
(5de)
5
(4de)
9
(5de)
9
(5de)
9
(5de)
9
(5de)
9
(5de)
9
(6de)
10
(7de)
10
(7de)
11
(7de)
11
(7de)
11
(7de)
Vlag van Argentinië Jaguares 4
(2de)
5
(3de)
9
(3de)
14
(1ste)
18
(3de)
18
(3de)
19
(4de)
19
(4de)
20
(4de)
20
(4de)
24
(4de)
24
(4de)
24
(4de)
Vlag van Suid-Afrika Kings 0
(8ste)
4
(6de)
4
(6de)
5
(7de)
5
(7de)
5
(7de)
6
(7de)
6
(7de)
10
(6de)
15
(5de)
15
(5de)
19
(5de)
19
(5de)
Vlag van Suid-Afrika Lions 4
(3de)
9
(1ste)
9
(4de)
14
(3de)
19
(1ste)
23
(1ste)
23
(2de)
28
(1ste)
32
(1ste)
37
(1ste)
42
(1ste)
46
(1ste)
51
(1ste)
Vlag van Suid-Afrika Sharks 1
(4de)
5
(5de)
9
(2de)
13
(4de)
17
(4de)
18
(4de)
22
(3de)
22
(3de)
24
(3de)
28
(3de)
32
(3de)
33
(3de)
38
(3de)
Vlag van Suid-Afrika Stormers 4
(1ste)
8
(2de)
13
(1ste)
13
(2de)
17
(2de)
22
(2de)
26
(1ste)
26
(2de)
26
(2de)
26
(2de)
26
(2de)
26
(2de)
30
(2de)
Vlag van Japan Sunwolves 0
(8ste)
0
(8ste)
1
(8ste)
1
(8ste)
1
(8ste)
1
(8ste)
5
(8ste)
5
(8ste)
5
(8ste)
6
(8ste)
7
(8ste)
7
(8ste)
7
(8ste)

Die bostaande tabel toon die spanne se vordering deur die seisoen aan.
Vir elke ronde word hul totale punte vertoon met die posisie op die algehele punteleer in hakies.
Sleutel: wen gelyk ver-
loor
los-
lootjie


Wedstryddatums[wysig | wysig bron]

Datum Datum
Rondte 1 23–25 Feb Rondte 11 5–6 Mei
Rondte 2 2–4 Maart Rondte 12 12–13 Mei
Rondte 3 10–11 Maart Rondte 13 19–21 Mei
Rondte 4 17–18 Maart Rondte 14 26–28 Mei
Rondte 5 24–25 Maart Rondte 15 2 Junie–1 Julie
Rondte 6 31 Maart–2 April Rondte 16 9 Junie–8 Julie
Rondte 7 7–9 April Rondte 17 14–15 Julie
Rondte 8 14–15 April Uitspeelrondes 21–22 Julie
Rondte 9 21–22 April Halfeindronde 28–29 Julie
Rondte 10 28–30 April Eindronde 5 Augustus
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word
Voorafgegaan deur:
2016 Superrugby
Superrugby
2017
Opgevolg deur:
2018 Superrugby

Rondte 1[wysig | wysig bron]

Rondte 2[wysig | wysig bron]

  • Geen somertyd in Perth.

Rondte 3[wysig | wysig bron]

  • Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Australië Rebels

Rondte 4[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Australië Force, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Rondte 5[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Rondte 6[wysig | wysig bron]

  • Sondag 2 April eindig somertyd in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Argentinië Jaguares, Vlag van Suid-Afrika Kings, Vlag van Japan Sunwolves

Rondte 7[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders, Vlag van Suid-Afrika Lions, Vlag van Australië Rebels

Rondte 8[wysig | wysig bron]

  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Australië Force, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders, Vlag van Suid-Afrika Sharks, Vlag van Australië Waratahs

Rondte 9[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Australië Reds

Rondte 10[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Rondte 11[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Suid-Afrika Kings

Rondte 12[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Suid-Afrika Stormers, Vlag van Japan Sunwolves, Vlag van Australië Waratahs

Rondte 13[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Argentinië Jaguares, Vlag van Australië Reds

Rondte 14[wysig | wysig bron]

Rondte 15[wysig | wysig bron]

Slegs Australiasiese Groep (2 tot 3 Junie)[wysig | wysig bron]

Slegs Suid-Afrikaanse Groep (30 Junie tot 1 Julie)[wysig | wysig bron]

Rondte 16[wysig | wysig bron]

Slegs Nieu-Seeland (9 Junie)[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Slegs Australië en Suid-Afrikaanse Groep (7 tot 8 Julie)[wysig | wysig bron]

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs, Vlag van Suid-Afrika Lions, Vlag van Suid-Afrika Sharks

Rondte 17[wysig | wysig bron]

Uitspeelwedstryde[wysig | wysig bron]

Kwarteindronde Halfeindronde Eindronde
                             
  21/22 Jul ’17  
   
     
  21/22 Jul ’17     28/29 Jul ’17  
         
            5 Aug ’17
             
  21/22 Jul ’17     28/29 Jul ’17    
               
           
  21/22 Jul ’17    
           
       



Kwarteindronde[wysig | wysig bron]

Halfeindronde[wysig | wysig bron]

Eindronde[wysig | wysig bron]

Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]

10 voorste puntemakers
Pos Naam Punte Span

Bron: [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Outline of the Super Rugby competition structure”. All Blacks: 1 Mei 2014. URL besoek op 1 Mei 2014.