Rosebank, Gauteng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir Rosebank in Kaapstad, sien Rosebank, Kaapstad.
Rosebank
'n Hotel in Rosebank, Johannesburg
'n Hotel in Rosebank, Johannesburg
Ligging van Rosebank op 'n kaart (Gauteng)
Rosebank
Rosebank
 Rosebank se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°8′43″S 28°2′26″O / 26.14528°S 28.04056°O / -26.14528; 28.04056Koördinate: 26°8′43″S 28°2′26″O / 26.14528°S 28.04056°O / -26.14528; 28.04056
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 0,82 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 1 085
 - Digtheid 1 323/km² (3 426,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 36.6%
 • Indiër/Asiër 6.5%
 • Kleurling 4.7%
 • Swart 48.7%
 • Ander 3.5%
Taal (2011)[1]
 • Engels 56.3%
 • Zoeloe 11.9%
 • Afrikaans 7.4%
 • Tswana 5.0%
 • Ander 19.4%
Poskode (strate) 2196
Skakelkode(s) 011

Rosebank is 'n residensiële en kommersiële voorstad in die noordelike deel van Johannesburg. 'n Aantal sakeondernemings het hul hoofkwartiere in Rosebank se sakekern, terwyl ook luukse winkelsentrums, hotelle, opelugrestaurante, rolprentteaters, nagklubs, kunsgalerye en vlooimarkte bydra tot dié voorstad se kosmopolitaanse karakter.

Gautrein[wysig | wysig bron]

'n Ondergrondse stasie vir die Gautrein is in Rosebank in gebruik geneem op 2 Augustus 2011.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Rosebank". Sensus 2011.