Verskil tussen weergawes van "Rugbywêreldbeker 2011"

Jump to navigation Jump to search
Koördinate
k
(Koördinate)
| drieë = 324
| toppuntebehaler = {{vlagikoon|RSA}} [[Morné Steyn]] (62)
| meeste drieë = {{vlagikoon|ENG}} [[Chris Ashton]] (6)
{{vlagikoon|FRA}} [[Vincent Clerc]] (6)
| vorige = [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
| volgende = [[Rugbywêreldbeker 2015|2015]]

Die '''Rugbywêreldbeker 2011''' was die sewende [[Rugbywêreldbeker]] wat vanaf [[9 September]] tot [[23 Oktober]] [[2011]] in [[Nieu-Seeland]] aangebied is. Twintig lande het meegeding in 48 wedstryde versprei oor 44 dae om die [[Webb Ellis-beker]] in te palm en as die wêreldkampioene gekroon te word. [[Suid-Afrika]] was die verdedigende kampioene nadat hulle die [[Rugbywêreldbeker 2007|Rugbywêreldbeker in 2007]] in [[Frankryk]] gewen het. Suid-Afrika is egter in die kwarteindronde deur Australië uitgeskakel en Nieu-Seeland wen die toernooi deur Frankryk met 8 - 7 in die eindstryd te klop.

Die toernooi was die grootste sportgebeurtenis wat nog in Nieu-Seeland aangebied is,<ref>{{en}} {{cite news |title=Christchurch loses all RWC games |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10712838 |newspaper=The New Zealand Herald |date=16 Maart 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref> groter as die [[Rugbywêreldbeker 1987|Rugbywêreldbeker in 1987]], Statebond Spele in 1990, Krieket Wêreldbeker in 1992, Amerika’s Cup in 2003 en die toer van die Britse en Ierse Leeus na Nieu-Seeland in 2005.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.mfat.govt.nz/RWC2011/index.php|title=Rugby World Cup 2011 |date= |work=New Zealand Ministry of Foreign Affairs and Trade|accessdate=1 September 2011}}</ref> Die organiseerders het 95,000 besoekers van oorsee verwag wat na Nieu-Seeland vir die aangeleentheid sou reis.<ref>{{en}} {{cite news |title=Here come the Cup fans |first=Owen |last=Hembry |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10746238 |newspaper=The New Zealand Herald |date=20 Augustus 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref>

{{NZLru}}<ref name="auto">Outomatiese kwalifiseerder (kwarteindfinaliste in [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]).</ref>

{{FRAru}}<ref name="auto" />

{{TGAru}}<ref name="auto" />

{{CANru}}

{{JPNru}}

{{ARGru}}<ref name="auto" />

{{ENGru}}<ref name="auto" />

{{SCOru}}<ref name="auto" />

{{GEOru}}

{{ROMru}}

{{AUSru}}<ref name="auto" />

{{IRLru}}<ref name="auto" />

{{ITAru}}<ref name="auto" />

{{RUSru}}

{{USAru}}

{{RSAru}}<ref name="auto" />

{{WALru}}<ref name="auto" />

{{FIJru}}<ref name="auto" />

{{SAMru}}

{{NAMru}}

| [[North Harbour-stadion]]

| {{CoordKoördinate|36|52|30|S|174|44|41|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Edenparkstadion|Edenpark}}
| {{CoordKoördinate|41|16|23|S|174|47|9|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Westpacstadion|Westpac}}
| {{coordKoördinate|45|52|9|S|170|31|28|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Otagostadion|Otago}}
| {{CoordKoördinate|36|43|37|S|174|42|6|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=North Harbour-stadion|North Harbour}}

| Kapasiteit: '''60,000'''
| Kapasiteit: '''26,000'''

| {{CoordKoördinate|37|46|52|S|175|16|6|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Waikatostadion|Waikato}}
| {{CoordKoördinate|38|9|21|S|176|13|27|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Rotorua Int’l Stadion|Rotorua}}

| [[Lêer:Hamilton 03.jpg|150px]]
| [[Trafalgarpark]]

| {{CoordKoördinate|39|4|13|S|174|3|54|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Yarrowstadion|Yarrow}}
| {{CoordKoördinate|41|16|1|S|173|16|59|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Trafalgarpark}}

| Kapasiteit: '''26,000'''
| Uitgebrei na '''15,000'''

| {{CoordKoördinate|46|25|1|S|168|21|46|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Rugby Park-stadion|Rugby Park}}
| {{CoordKoördinate|35|43|56|S|174|19|44|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Okarapark}}
| {{CoordKoördinate|39|30|7|S|176|54|46|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=McLeanpark}}
| {{CoordKoördinate|40|21|24|S|175|36|4|E|region:NZ_type:landmark|display=inline|name=Arena Manawatu}}

| [[Lêer:Rugby Park Invercargill.jpg|150px]]

== Wedstrydamptenare ==
’n Paneel van 10 skeidsregters en 11 lynregters is vir die groepstadium gebruik. Vir die uitkloprondte het die 10 skeidsregters as skeidsregters, lynregters en televisieskeidsregters opgetree.<ref name="Officials">{{en}} {{cite web|url=http://www.irb.com/mm/document/training/matchofficialpnl/02/04/22/99/2042299_pdf.pdf|format=PDF|date=8 April 2011|accessdate=11 April 2011|work=irb.com|publisher=[[International Rugby Board]]|title=RWC 2011 Selection}}</ref>

{{col-2}}
=== Skeidsregters ===
* Steve Walsh {{vlagikoon|AUS}}
* Wayne Barnes {{vlagikoon|ENG}}
{{col-2}}

=== Lynregters ===
* Matt Goddard {{vlagikoon|AUS}}
* Graham Hughes {{vlagikoon|ENG}}
{{col-end}}

== Formaat ==
[[Lêer:Rugby World Cup 2011 New Zealand.jpg|thumbduimnael|300px|Stede in Nieu-Seeland waar wedstryde plaasvind het.]]
[[Lêer:Maori trumpeter 2011 RWC.jpg|thumbduimnael|upright|Maori-danser tydens die wedstryd tussen Suid-Afrika en Fidji]]
Die toernooi is oor 44 dae tussen 20 verskillende nasies, oor 48 wedstryde gespeel. Dit het op [[9 September]] begin by die [[Edenparkstadion]] met ’n wedstryd tussen die gasheer, Nieu-Seeland, en Tonga. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op [[23 Oktober]] met die eindstryd waarin Nieu-Seeland teen Frankryk gespeel het om die wenner van die [[Webb Ellis-beker]] in 2011 te bepaal.

=== Groepfase ===
Die 20 nasies wat vir die 2011-Rugbywêreldbeker gekwalifiseer word, is in vier groepe verdeel. Die groepe word verdeel van groep A tot groep D en elke groep bestaan uit vyf spanne. Elke groep het een semifinalis en een kwarteindfinalis (outomatiese kwalifiseerders) van die 2007 toernooi, met die ander drie plekke wat deur die kwalifiseringstelsel gevul is. Elke land speel een keer teen elke ander span in hulle groep: elke land het dus vier wedstryde in die groepfase speel.

Klassifikasie binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

* vier wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
* twee vir ’n gelykopuitslag;
* geen vir ’n nederlaag.<ref name=rules>{{en}} {{cite web |title=Tournament Rules |url=http://www.rugbyworldcup.com/home/rules/index.html |publisher=rugbyworldcup.com |accessdate=2012-02-22 }}</ref>

Bonuspunte wat bydra tot spanne se kumulatiewe wedstrydpuntetelling was toegeken in elkeen van die volgende omstandighede (een wedstrydpunt vir elke geval):

* ’n span druk vier of meer drieë (ongeag van die wedstryduitslag);
* ’n span verloor met sewe punte (’n verdoelde drie) of minder.<ref name="rules" />

Aan die einde van die groepfase was spanne gerangskik van die eerste na die vyfde posisie, gegrond op kumulatiewe wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die kwarteindstryd deurdring het.

=== Uitklopfase ===
Van die begin van dié fase af neem die toernooi ’n uitklopformaat aan wat uit agt wedstryde bestaan: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derde-plek-wedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe dring na die uitklopstadium deur. Groepwenners speel teen naaswenners in ander groepe in die kwarteindstryde, byvoorbeeld: die wenner van groep A speel teen die naaswenner van groep B en die wenner van groep B speel teen die naaswenner van groep A.

Elke wedstryd in die uitklopfase móét in ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. Indien daar na tagtig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag is, word daar verder gespeel om te bepaal wie die wenner is. Aanvanklik word daar twee periodes van ekstra tyd gespeel; die spanne speel dan 10 minute aan ’n kant. Indien daar dan steeds geen wenner is nie word daar vir tien minute gespeel in ’n uitklop-formaat, waar die eerste span wat daarin slaag om punte aan te teken, wen. Indien daar steeds nie ’n wenner is na 110 minute nie word die wenner bepaal deur ’n stelskopkompetisie.<ref name="rules" />

=== 2011-effek op 2015-kwalifisering ===
Anders as tydens die [[Rugbywêreldbeker 2011|2011 Rugbywêreldbeker]] sal die top drie spanne in elke groep outomaties vir die [[Rugbywêreldbeker 2015|2015 Rugbywêreldbeker]] in [[Engeland]] kwalifiseer. Die vier semifinaliste sal gekeur word vir die 2015-toernooi.

== Toernooiprogram en uitslae ==
=== Groepwedstryde ===
[[Lêer:South Africa vs Fiji 2011 RWC (4).jpg|thumbduimnael|regs|300px|Wedstryd van 17 September, Suid-Afrika verslaan Fidji met 49-3.]]

==== Groep A ====

[[Lêer:New Zealand vs Canada 2011 RWC (1).jpg|thumbduimnael|300px|Wedstryd van 2 Oktober, Nieu-Seeland verslaan Kanada met 79-15.]]

{|border="0" cellpadding="5" cellspacing="0" style="border:1px solid #AAAAAA;font-size:100%;"
!colspan="4" width="32%"| Wedstryde
!colspan="3" width="30%"| Doelpunte
!rowspan="2" width="10%"| Bonus-
punte
!rowspan="2" width="10%"| Punte

[[Lêer:Argentina vs England 2011 RWC (1).jpg|thumbduimnael|300px|Wedstryd van 10 September, Engeland verslaan Argentinië met 13-9.]]

{|border="0" cellpadding="5" cellspacing="0" style="border:1px solid #AAAAAA;font-size:100%;"
!colspan="4" width="32%"| Wedstryde
!colspan="3" width="30%"| Doelpunte
!rowspan="2" width="10%"| Bonus-
punte
!rowspan="2" width="10%"| Punte

[[Lêer:Australia vs USA 2011 RWC (2).jpg|thumbduimnael|300px|Wedstryd van 23 September, Australië verslaan die Verenigde State met 67-5.]]

{|border="0" cellpadding="5" cellspacing="0" style="border:1px solid #AAAAAA;font-size:100%;"
!colspan="4" width="32%"| Wedstryde
!colspan="3" width="30%"| Doelpunte
!rowspan="2" width="10%"| Bonus-
punte
!rowspan="2" width="10%"| Punte

[[Lêer:South Africa vs Samoa 2011 RWC (4).jpg|thumbduimnael|300px|Wedstryd van 30 September, Suid-Afrika verslaan Samoa met 13-5.]]

{|border="0" cellpadding="5" cellspacing="0" style="border:1px solid #AAAAAA;font-size:100%;"

''Opmerkings:''
* Op 22 September wen Suid-Afrika vir Namibië met 87 - 0. Dit is die meeste punte wat Suid-Afrika nog tydens ’n Wêreldbekerwedstryd kon aangeteken. [[Bryan Habana]] oortref ook [[Joost van der Westhuizen]] se Suid-Afrikaanse rekord vir meeste toetsdrieë in die 22ste minuut toe hy sy 39ste drie in die Groen-en-Goud gedruk het.<ref>[http://afrikaans.news24.com/RugbyWereldBeker/Bokke-slag-Namibie-20110922 Rugby-wêreldbeker Bokke slag Namibië], besoek op 22 September 2011</ref>

==== Uitklopwedstryde ====
[[Lêer:Webb Ellis Cup.jpg|thumbduimnael|upright|Die [[Webb Ellis-beker]] waarvoor meegeding is.]]
[[Lêer:All Blacks parade 2011 RWC (1).jpg|thumbduimnael|Nieu-Seeland nadat hulle in 2011 as die wêreldkampioene gekroon is.]]

Tyd aangedui in [[Suid-Afrikaanse Standaardtyd]]:
| RD2 = halfeindstryd
| RD3 = finale
| RD1-header01 = [[8 Oktober]] om 7:00 - [[Wellington]]
| RD1-team01 = {{IRLru}}
| RD1-score01 = 10
| RD1-score02 = '''22'''

| RD1-header02 = [[8 Oktober]] om 9:30 - [[Auckland]]
| RD1-team03 = {{ENGru}}
| RD1-score03 = 12
| RD1-score04 = '''19'''

| RD1-header03 = [[9 Oktober]] om 7:00 - [[Wellington]]
| RD1-team05 = {{RSAru}}
| RD1-score05 = 9
| RD1-score06 = '''11'''

| RD1-header04 = [[9 Oktober]] om 9:30 - [[Auckland]]
| RD1-team07 = '''{{NZLru}}'''
| RD1-score07 = '''33'''
| RD1-score08 = 10

| RD2-header01 = [[15 Oktober]] om 10:00 - [[Auckland]]
| RD2-team01 = {{WALru}}
| RD2-score01 = 8
| RD2-score02 = '''9'''

| RD2-header02 = [[16 Oktober]] om 10:00 - [[Auckland]]
| RD2-team03 = {{AUSru}}
| RD2-score03 = 6
| RD2-score04 = '''20'''

| RD3-header01 = [[23 Oktober]] om 10:00 - [[Auckland]]
| RD3-team01 = {{FRAru}}
| RD3-score01 = 7
| RD3-score02 = '''8'''

| RD3-header02 = [[21 Oktober]] om 9:30 - [[Auckland]]
| RD3-team03 = {{WALru}}
| RD3-score03 = 18
| RD3-team04 = '''{{AUSru}}'''
| tyd = 07:00
| tuis = {{IRLru-r}}
| telling = 10 – 22
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19889&category=&leagueid=794&homeid=8376&awayid=8379&fullview=true Verslag]
| weg = {{WALru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Keith Earls]]
'''Doelskop:''' [[Ronan O’Gara]]
'''Strafdoel:''' [[Ronan O’Gara]]
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Shane Williams]], [[Mike Phillips]], [[Jonathan Davies]]
'''Doelskoppe:''' [[Rhys Prietsland]] (2)
'''Strafdoel:''' [[Leigh Palfpenny]]
| stadion = [[Westpacstadion]], [[Wellington, Nieu-Seeland|Wellington]]
| bywoning = 35,787
| tyd = 09:30
| tuis = {{ENGru-r}}
| telling = 12 – 19
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19890&category=&leagueid=794&homeid=8373&awayid=8370&fullview=true Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Ben Foden]], [[Mark Cueto]]
'''Doelskop:''' [[Jonny Wilkinson]]
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Vincent Clerc]], [[Maxime Medard]]
'''Strafdoele:''' [[Dimitri Yachvilli]] (2)
'''Skepdoel:''' [[Francois Trihn-Duc]]
| stadion = [[Edenparkstadion|Edenpark]], [[Auckland]]
| bywoning = 49,105
| tyd = 07:00
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 9 – 11
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19891&category=&leagueid=794&homeid=8378&awayid=8374&fullview=true Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Strafdoele:''' [[Morné Steyn]] (2)
'''Skepdoel:''' [[Morné Steyn]]
| wegpunte = '''Drie:''' [[James Horwill]]
'''Strafdoele:''' [[James O’Connor (rugbyspeler)|James O’Connor]] (2)
| stadion = [[Westpacstadion]], [[Wellington, Nieu-Seeland|Wellington]]
| bywoning = 34,914
| tyd = 09:30
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 33 – 10
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19892&category=&leagueid=794&homeid=8365&awayid=8372&fullview=true Verslag]
| weg = {{ARGru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Kieran Read]], [[Brad Thorn]]
'''Doelskop:''' [[Aaron Cruden]]
'''Strafdoele:''' [[Piri Weepu]] (7)
| wegpunte = '''Drie:''' [[Julio Cabello]]
'''Doelskop:''' [[Felipe Contepomi]]
'''Strafdoel:''' [[Marcelo Bosch]]
'''Kaarte:''' [[Nicolas Vergallo]] {{Geelkaart|58|68}}
| stadion = [[Edenparkstadion|Edenpark]], [[Auckland]]
| bywoning = 57,912
| tyd = 10:00
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 8 – 9
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19893&category=&leagueid=794&homeid=8379&awayid=8370&fullview=true Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Michael Phillips]]
'''Strafdoel:''' [[James Hook]]
'''Kaarte:''' [[Sam Warburton]] {{Rooikaart|0|18}}
| wegpunte = '''Strafdoele:''' [[Morgan Parra]] (3)
| stadion = [[Edenparkstadion|Edenpark]], [[Auckland]]
| tyd = 10:00
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 20 – 6
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19894&category=&leagueid=794&homeid=8365&awayid=8374&fullview=true Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Ma’a Nonu]]
'''Strafdoele:''' [[Piri Weepu]] (4)
'''Skepdoel:''' [[Aaron Cruden]]
'''Kaarte:''' [[Sonny Bill Williams]] {{Geelkaart|76|80}}
| wegpunte = '''Strafdoel:''' [[James O’Connor (rugbyspeler)|James O’Connor]]
'''Skepdoel:''' [[Quade Cooper]]
| stadion = [[Edenparkstadion|Edenpark]], [[Auckland]]
| bywoning = 60,087

==== Eindstryd en Derde plek ====
===== Wedstryd om die Derde plek =====
{{rugbywedstryd
| tyd = 09:30
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 18 – 21
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19895&category=&leagueid=794&homeid=8379&awayid=8374&fullview=true Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Shane Williams]], [[Leigh Halfpenny]]
'''Doelskop:''' [[Stephen Jones]]
'''Strafdoele:''' [[James Hook]], [[Stephen Jones]]
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Berrick Barnes]], [[Ben McCalman]]
'''Doelskop:''' [[James O’Connor (rugbyspeler)|James O’Connor]]
'''Strafdoele:''' [[James O’Connor (rugbyspeler)|James O’Connor]] (2)
'''Skepdoel:''' [[Berrick Barnes]]
| stadion = [[Edenparkstadion|Edenpark]], [[Auckland]]
| bywoning = 53,013
| tyd = 10:00
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 8 – 7
| rapport = [http://www.sarugby.co.za/matchbreakdown.aspx?id=19896&category=&leagueid=794&homeid=8365&awayid=8370&fullview=true Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Tony Woodcock]]
'''Strafdoel:''' [[Stephen Donald]]
| wegpunte = '''Drie:''' [[Thierry Dusautoir]]
'''Doelskop:''' [[Francois Trihn-Duc]]
| stadion = [[Edenparkstadion|Edenpark]], [[Auckland]]
| bywoning = 61,079
{{Navigasie Rugby Wêreldbeker}}

{{DEFAULTSORT:Rugbywereldbeker 2011}}
[[Kategorie:Rugbywêreldbeker|2011]]
[[Kategorie:Sport in 2011]]

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante