Egipties-Arabiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Egipties-Arabiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-arz.svg
Arabic Wikipedia 06082008.jpg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Egiptiese Arabies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 24 November 2008
Huidige status Aktief
URL arz.wikipedia.org

Die Egipties-Arabiese Wikipedia is die Egiptiese Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 November 2008 begin. Dit het tans ongeveer 164 076 artikels, en is die 49ste grootste Wikipedia.

Statistiek[wysig | wysig bron]

Die Wikipedia het tans 340 210 bladsye, waarvan 164 076 artikels is. Dit het 134 843 geregistreerde gebruikers, waarvan 173 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 3 246 843 wysigings aangebring en 1 454 lêers opgelaai.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]