Maleisiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maleisiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ms.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Maleis
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL ms.wikipedia.org

Die Maleisiese Wikipedia (Maleis: Wikipedia Bahasa Melayu) is die Wikipedia vir die Maleise taal. Dit is in Oktober 2002 geskep en is tans die 31ste grootste Wikipedia met ongeveer 327 300 artikels. Die Wikipedia is begin deur Brion Vibber, 'n Wikipedia administrateur.