Oekraïense Wikipedia
Voorkoms
Oekraïense Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Oekraïens |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 30 Januarie 2004 |
Huidige status | Aktief |
URL | uk.wikipedia.org |
Die Oekraïense Wikipedia is die Oekraïense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Januarie 2004 geskryf. Dit het tans 1 348 525 artikels en is die 14de grootste Wikipedia.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Oekraïense Wikipedia. |
- (uk) Die tuisblad van die Oekraïense Wikipedia
- (uk) Статистика Українська Вікіпедія – statistiek vir die Oekraïense Wikipedia