Slowaakse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slowaakse Wikipedia
Wikipedia-logo-sk.png
SlovakWikipediaMainpageScreenshot1October2012.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Slowaaks
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2003
Huidige status Aktief
URL sk.wikipedia.org

Die Slowaakse Wikipedia is die Slowaakse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in Oktober 2003 begin. Dit het tans 190 491 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: