Lombardiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lombardiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-lmo.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Lombardies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL lmo.wikipedia.org

Die Lombardiese Wikipedia is die Lombardiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 56 700 artikels, en is die 95ste grootste Wikipedia.