Latynse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Latynse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-la.svg
Latin Wikipedia main page screenshot 15.12.2013.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Latyn
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Mei 2002
Huidige status Aktief
URL la.wikipedia.org

Die Latynse Wikipedia is die Latynse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie en het tans ongeveer 131 400 artikels, en is die 58ste grootste Wikipedia.