Georgiese Wikipedia
Voorkoms
Georgiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Georgies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Die gemeenskap |
Huidige status | Aktief |
URL | http://ka.wikipedia.org/ |
Die Georgiese Wikipedia is in November 2003 gestig en het tans ongeveer 175 490 bladsye wat as artikels gedefinieer kan word, wat dit die 58ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]
Taal
[wysig | wysig bron]Georgies is die amptelike taal van Georgië. Georgies is ’n Kartweliese taal en word deur 5 miljoen mense in Armenië, Azerbeidjan, Georgië en Rusland gepraat.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Georgiese Wikipedia. |